DIE MOOIHEID VAN ONS KAROO

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HAMSTER

Pack Dog
Joined
Nov 1, 2010
Messages
318
Reaction score
19
Location
GRAAFF-REINET
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Hierdie is nie regtig n RR nie.Ek wil graag net die mooiheid van die karoo met julle deel.Ek weet meeste van julle was al orals hier rond,maar dit bly mooi.

Laas Saterdagoggend was so mooi dag en ek besluit om bietjie na my swaer se plaas toe te ry naby Miller.Daar is asemrowende uitsigte en LEKKER plaaspaadjies om te ry.Die fotos is nie juis kwaliteit nie,want ek het beplan om fotos te neem nie.Sommer so in die ingewing besluit en toe is net die BB daar.

Eers baie hekke om oop te maak,maar die vooruitsig lyk belowend.
Skoorsteenberg in die oog.
 

Attachments

  • 2.jpg
    2.jpg
    107.4 KB · Views: 359
  • 1.jpg
    1.jpg
    143.7 KB · Views: 363
Top