Die Ruiterbos Kolletjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir die share van jou wereld en die interessante 'sagte' oog waarmee n vrou haar wereld met kamera weerkaats...geniet daai Tornado...had presies net so n rooie (2011 model) die lekkerste grondpadbike wat ek ooit gery het...was net biki van n gesukkel om eers teerpadlangs by die grondpaaie uit te kom...
 
Dankie vir die deel, nice Foudies van 'n baie mooi Area en interesant om van die geskiedenis te lees.  :thumleft:
 
H
subie said:
Mooi RR en pics Rusty  :thumleft:
Lanklaas iets van jou gelees. Ek dog jy ry n 650 nou ry jy alweer n nuwe bike.

Hallo Subie!

Dis nogals 'n stryd om RR's te skryf deesdae.  Wat gaan aan dat die tyd deesdae so eksrea vinnig vlieg?

Jy wil liewerste nie sien wat in I'm my garage aangaan nie! 

Die rooi fietsie is mos eintlik my commuter, maar hierdie trippie het ek gedoen toe ek met hom by my ma-hulle gekuier het. Die 650 is my weekend warrior.

Dit is die laaste RR waarin Tigger die hoofrol speel. Ek moet nog een post waar hy en Motard saam op 'n uitstappie was. 

 
:)
Serfie said:
Dankie vir die share van jou wereld en die interessante 'sagte' oog waarmee n vrou haar wereld met kamera weerkaats...geniet daai Tornado...had presies net so n rooie (2011 model) die lekkerste grondpadbike wat ek ooit gery het...was net biki van n gesukkel om eers teerpadlangs by die grondpaaie uit te kom...

Ek is mal my Tornado. :) So rukkie terug het iemand 'n youtube link op die forum gepost van 'n man wat aan die Dakar deelgeneem het met 'n Tornado. Ek was baie verras.  Ek moet bieg die Tornado ry ek baie min op grondpaaie en ek probeer dit eintlik vermy.  Dis my "kar" en ek probeer hom mooi oppas.
 
My deel van die wêreld. Pragtig mooi. Loer ook so af en toe by Eight Bells in vir 'n koffie of koeldrank. Dankie vir die mooi RR en fotos.
 
Jy het die gawe om dinge so mooi te beskryf.
Ek like jou RR's baie.
 
Dankie Skydiver, ek sal aanhou probeer om aan jou standaarde te voldoen  ;)

MooseRider kan/ mag  mens nog 'n gedeelte ry van die "ou" Robertson pas wat Bain gebou het.  Mens sien mos bo op die kruin van die berg so 'n stukkie daarvan. 
 
Top