DEUR DIE TANKWA NA VERNEUKPAN

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie manne vir die nice RR
jissie jul sal ni glo hoe lus is ek vir so ntrippie
 
Magtie nou begin my gat sommer jeuk. Ek sal erens hierdie trippie moet doen. Lekker manne dankie vir die deel! :ricky:
 
Netjies manne, kyk jul twee is gelukkig om girls  op Verneukpan raak te loop :thumleft: hulle het omtrent gebou van ek laas daar was, ek gaan net nou 'n trip beplan so sleg kan mens nie wees nie :thumleft:
 
Wow. Wil fit graag eendag ry!  Dankie RR en mooi fotos.  :thumleft:
 
weskus said:
Netjies manne, kyk jul twee is gelukkig om girls  op Verneukpan raak te loop :thumleft: hulle het omtrent gebou van ek laas daar was, ek gaan net nou 'n trip beplan so sleg kan mens nie wees nie :thumleft:

Eerstens..n BRILJANTE RR, dankie manne....nou net vir n effense klein opmerkinkie....soos Weskus hier bo noem...WAT is die kans dat julle VIER dames in die middel van nerens raakloop, nou kan ek selfs daai een sluk, maar ooh wee, ek hoop nie hulle was uitlanders nie, want as julle so Jintelmans was soos julle ons wil laat glo,kan die dames dalk net dink dat alle Adventure riders dalk met die anner voet skop :pot:....

Trek sommer been >:D...ek sien daar is GEEN fotos van die "ontmoeting" nie...so ons sal maar spekuleer of dit gebeur het en meer BELANGRIK hoe hulle gelyk het...groetnis.
 
Fantastic ride report and beautiful pics.  We do live in a beautiful country.  Thank you.
 
. . . en hier sit ek op my kantoorstoel en wonder - hoekom was ek so lanklaas in die Karoo?

Heerlike RR. Baie mooi geskryf. Dankie!!
 
Cobus G said:
weskus said:
Netjies manne, kyk jul twee is gelukkig om girls  op Verneukpan raak te loop :thumleft: hulle het omtrent gebou van ek laas daar was, ek gaan net nou 'n trip beplan so sleg kan mens nie wees nie :thumleft:

Eerstens..n BRILJANTE RR, dankie manne....nou net vir n effense klein opmerkinkie....soos Weskus hier bo noem...WAT is die kans dat julle VIER dames in die middel van nerens raakloop, nou kan ek selfs daai een sluk, maar ooh wee, ek hoop nie hulle was uitlanders nie, want as julle so Jintelmans was soos julle ons wil laat glo,kan die dames dalk net dink dat alle Adventure riders dalk met die anner voet skop :pot:....

Trek sommer been >:D...ek sien daar is GEEN fotos van die "ontmoeting" nie...so ons sal maar spekuleer of dit gebeur het en meer BELANGRIK hoe hulle gelyk het...groetnis.

Ek het nogal oor dieselfde ding sit en wonder.
 
Kettingsaag said:

:imaposer: Beide my en ChrisL se vrouens lees soms die RR's - kan mos nooit prentjies van ander vroumense hier post nie!!! 
 
Karoo Rider said:

Mag ek net byvoeg dat twee van die dames in die groep kon my ma gewees het en die ander twee was ouer as ek en as ek en
Karoo Rider n behoefte gehad het aan ander vrouens sou ons fokweet nie Verneukpan toe gery het nie.
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Dankie Chris  :thumleft:
 
Sit en bekyk netnou weer die tripfoto's op my rekenaar en merk toe nog so paartjies op wat seker mag gedeel word. 
Nooit gedink ek sal so erg raak oor 'n kaal stuk grond nie!!! :imaposer:
 
Attachments

  • eIMG_0126.jpg
    eIMG_0126.jpg
    291.6 KB
  • eIMG_0130.jpg
    eIMG_0130.jpg
    255.1 KB
  • eIMG_0145-1200.jpg
    eIMG_0145-1200.jpg
    166.8 KB
  • eIMG_0151.jpg
    eIMG_0151.jpg
    109.1 KB
Dis waaragtig voorblad fotos daai.  Jy gaan maak dat my lysie van "Moet Sien" plekke al langer raak  :)
 
Jan ek reken as ons weer gaan moet ons wag dat hulle eers die pan natlei :peepwall: :imaposer: :biggrin: :eek7:
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer:  Duidelik wil julle nie hê ek moet saam nie
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Jan ek reken as ons weer gaan moet ons wag dat hulle eers die pan natlei :peepwall: :imaposer: :biggrin: :eek7:

Déja vu... ;D
 
Top