DEUR DIE TANKWA NA VERNEUKPAN

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sjoe, mooi video, ek het dit nou sommer twee keer gekyk. Dit laat my verlang na plekke waar ek nog nooit was nie.

Kan jy dalk die GPS track met ons deel. Ek sal hom êrens bêre met die hoop om eendag ook daar te gaan ry.
 
Dankie Frans, ek hoop julle beplande trip kom sommer vinnig nader, en onthou om agterna 'n paar kiekies te gooi.  Altyd lekker om jou eie werf deur iemand anders se lens te bekyk!

DCR, ek het die track nog op die GPS, sal aflaai en post binnekort.
 
Baie dankie KR en ChrisL :thumleft: :thumleft:
Lekker gelees en mooi fotos
 
Karoo Rider said:
Dankie Frans, ek hoop julle beplande trip kom sommer vinnig nader, en onthou om agterna 'n paar kiekies te gooi.  Altyd lekker om jou eie werf deur iemand anders se lens te bekyk!

DCR, ek het die track nog op die GPS, sal aflaai en post binnekort.
Dankie. Sal ook RR doen
 
Verlang ek nou my hond as ek die video so kyk :(
KR ek het darem nie gereken jy sal ooit sakkiesakkie op n video van jou sit?!! :eek7: Die Klipwerwers sal dankbaar wees. :thumleft:
Dankie vir die moeite en geduld met die video. :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

:thumleft: Was lekker om die video te maak - net my ou rekenaar wat my so gryshare gee as hy kort-kort vassteek! :lamer:
 
Mense maar dit is weereens n mooi RR , ek stem saam met oom Dorsland , dit maak n ou net wil "pad vat" het lanklaas bietjie koud gekry in die tent... Baie dankie vir die moeite , ek het lekker saam gery :thumleft:
 
Dutchman81 said:

Moenie wens vir so iets nie.....................................daai eerste nag was klappertand koud
en daai blêrrie hond wou nie agter my rug kom lê nie net by my voete. :biggrin: :eek7:

note to self: ry twee trippe minder en koop n R4000 se slaapsak :deal:
 
:spitcoffee: Ek kan goed glo dat dit baie koud was , en sal verseker die goeie raad te harte neem , dankie oom Chris :thumleft:
 
Net n vinnige Hijack...Nou moet ek net by oom Jmol hoor of ek en hy nie kan gesels oor sy "bucket list Verneukpan" trippie nie , ek dink dit sal iets besonders wees om sy vorige fiets (Ou Dukkis) en sy nuwe fiets (naam loos) saam by daai klok op n foto af te neem  :deal:

Wat sê oom ? :snorting:

Beautiful thank you for sharing I am busy doing T shirts for a group from Plett that leave next week

Great photo,s
 
Dutchman81 said:
Net n vinnige Hijack...Nou moet ek net by oom Jmol hoor of ek en hy nie kan gesels oor sy "bucket list Verneukpan" trippie nie , ek dink dit sal iets besonders wees om sy vorige fiets (Ou Dukkis) en sy nuwe fiets (naam loos) saam by daai klok op n foto af te neem  :deal:

Wat sê oom ? :snorting:

Persoonlik dink ek daai foto by die klok gaan na niks lyk nie as daar nie 'n 800GSA in hom is nie  >:D
 
Ai kerels - nou druk julle my weer dat my oe traan  :biggrin:

Ja OK - kom ons  kyk wat en waar Verneukpan is sodat ek julle kan verneuk met die kostes  :peepwall:

KR - ek sal dan wag vir die GPS roete, en Dutchman - dis die WIT HAAI  :deal:  :biggrin:

En hier begin die beplanning . . . . .
 
JMOL said:

Gaan vir jou probeer PM, het die .KML file hier probeer post maar skynbaar mag 'n file nie groter as 500KB wees nie, en die file is ±850KB, dus wil hy dit nie aanheg nie. :-\
 
Dorsland said:
Dutchman81 said:
Net n vinnige Hijack...Nou moet ek net by oom Jmol hoor of ek en hy nie kan gesels oor sy "bucket list Verneukpan" trippie nie , ek dink dit sal iets besonders wees om sy vorige fiets (Ou Dukkis) en sy nuwe fiets (naam loos) saam by daai klok op n foto af te neem  :deal:

Wat sê oom ? :snorting:

Persoonlik dink ek daai foto by die klok gaan na niks lyk nie as daar nie 'n 800GSA in hom is nie  >:D

Oom het die hele pan om op te parkeer , hoekom nou tussen ons ?  :peepwall: Ek grap net oom...Kyk nou daar , dit is mos n blink plan :ricky:
 
Top