Op een van my swerftogte op soek na die wilde hond,het ek op die bizarre toneel afgekom:
1. n Hond wat selde blaf,beheer die kosmakery met n afstandbeheer.
2. n Paar honde tree aan by swart potte met rokende kole.
3. Twee honde probeer gapende skaapkoppe in gelid kry.
4. n Honde kaptein sit twee ander honde deur hul passe,terwyl n tweede hond die pas uitskree op n glasbeuel.
5. Die honde gryp wild na die gaar koppe en toe raak die een hond kwaad.
Wat daarna gevolg het ,kan beskryf word as goed georganiseerde chaos.