Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,114
- Reaction score
- 305
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
weskus said:Gelukkig het ek darem toe lekker geselskap terwyl hulle gou ons lekplekke probeer heelmaak, ek was gelukkig en hulle help my vinnig, Kat nie so gelukkig nie en moes Saterdag ogg Medi Clinic toe sodat hul die toon kan lawe... Die meelgesig het eintlik baie min oorgekom en as ek my sin kry ry ons 'n lekker trippie oor 2 weke. (ek moet sê, was ek darem nou vir jou versigtig van die scene af om die draai'tjie :imaposer Dankie Mike vir die deurbring, die man het amper 2 keer daai Hilux omgegooi om my vinnig genoeg by die hospitaal te kry..
Fenderbender said:Fantie , ja Boetie het nou n SE en n HP , party manne is darem maar gelukkig om so die beste van beide werelde te kan hê.
Chris , ons het jou gemis mater , veral aan jou gedink daar by Tooi se baai waar jy, Louwtjie en Franni so lekker sigaar getrek het die aand .
Kamanya said:Chicks dig scars... Apparently.
Fenderbender said:Sal lekker werk as man n Vrydag kan ophardloop Garies toe en dan die Saterdag seelangs af te kom vanaf Koignaas , Hondeklip weer tot by Lutzville. Sondag weer huiswaarts. eepwall:
Ekt nie meer n bike nie maar jys te min my ou.....KAROODONKIE said:Dis darem `n mooi stukkie pad daai teen die Weskus op!!
Wil hom nog deurvat tot by Hondeklipbaai :mwink:
Gou gesond word Dewald :thumleft:
whitefish said:Ekt nie meer n bike nie maar jys te min my ou.....KAROODONKIE said:Dis darem `n mooi stukkie pad daai teen die Weskus op!!
Wil hom nog deurvat tot by Hondeklipbaai :mwink:
Gou gesond word Dewald :thumleft:
Enter your email address to join: