Die Wortel verf Phuket........erm.....Oranje!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
1
Bike
KTM 990 Adventure
OK…...hierdie kan seker nie eintlik ‘n Ride Report genoem word nie……dalk meer iets soos ‘n Trip Report….maar siende dat ons Phuket plat gery het met scooters…….en omdat ek die beste vakansie van my lewe nog met julle Brakke wil deel het ek besluit om dit te post hier.

Nou kyk ne…..ek was nog nooit rerig ‘n moerse fan om oorseee te travel nie. Dit is moer duur, ek haat sulke lang vlugte….maar die grootse rede eintlik is dat ek verlief is op ons land…en dat daar nog so baie plekke hier is wat ek nog nooit by was nie.

Nietemin, toe die Phuket trippie opkom was ek nie rerig baie opgewonde nie……selfs nie eers toe ons op die lughawe kom nie…..maar dit het vinnig verander tydens die vlug.

SAM_0059.jpg


SAM_0069.jpg


DSCF0040.jpg


Lekker motors die

DSCF0046.jpg


Die plan was om vir 2 dae Bangkok te gaan vir bietjie shopping en rondkyk en dan vir 4 dae Phuket toe. Al wat vir ons beplan was was ‘n Olifant Safari en die res van die tyd kon ons maak en breek soos ons wil. Ons was 10 mense van my werk wat die trippie aangepak het……..en nie een van die res het al bike of scooter gery nie….behalwe Nicolene die een cherrie wat laas op skool gery het.

Die vlug was glad nie so bad nie en kon so bietjie slaap inkry. Nou kyk…mense het my gewaarsku dat dit gaan warm wees maar liewe ouers……ek het dit nie verwag nie….en met my dik gat maak dit dinge ook nie veel beter nie. Alles is fine terwyl jy op die lughawe is….lekker air-con en so aan….maar wag dat jy by daai deure uitstap……BAAAAAAA…..VATSO….kry vir jou. Durban se moer……glo my! 100% humidity…….mens sit en sweet al doen jy boggerol……en jy probeer stadig beweeg.

Air-con op die lughawe.......my beste vriend....he he

DSCF0110.jpg


Ingecheck  by die Amarai Watergate hotel en toe vaar ons bietjie die strate in om te gaan verken. Later die middag was ons go uit en ons het bietjie gaan probeer slaap opvang.

SAM_0123.jpg


SDC10829.jpg


SDC10820.jpg


SDC10821.jpg



Boot trippie in Bangkok.....

SDC10887.jpg


_MG_9803.jpg


_MG_9795.jpg


SDC10886.jpg


SDC10882.jpg


SDC10881.jpg


SDC10879.jpg


SDC10877.jpg


SDC10876.jpg


Die hotel het 'n moerse swembad gehad op die 8ste verdieping

SDC10828.jpg


SAM_0096.jpg


Die kragkabels is orals 'n aborsie....ek was moer verbaas dat daar nie power outages is nie....nie eers as dit reen nie

SAM_0111.jpg


Ons kamer was op die 22ste verdieping waarvan die twee foties geneem is

DSCF0081.jpg


DSCF0082.jpg


Uitsig van die kamer af

DSCF0083.jpg


SAM_0106.jpg


SAM_0099.jpg


SAM_0092.jpg


Lobby van die hotel

SAM_0072.jpg


Yskou Thai rice bier op die deck

DSCF0053.jpg


DSCF0056.jpg


Kos op straat te koop....moer goedkoop....maar van die goed is bietjie dodgy

SDC10838.jpg


_MG_9709.jpg


Aandete.......en World Cup fever is orals

DSCF0067.jpg


DSCF0070.jpg


DSCF0068.jpg


DSCF0078.jpg


DSCF0073.jpg


Random foties van wat in die strate aangaan......

SAM_0088.jpg


SAM_0118.jpg


SAM_0115.jpg


SAM_0122.jpg


SAM_0124.jpg


SAM_0191.jpg


SDC10837.jpg


SDC10847.jpg


DSCF0085.jpg


DSCF0097.jpg


DSCF0089.jpg


SDC10991.jpg


Donovan en Erkies

DSC_0071.jpg


Excuse the pun....maar hierdie was "kak" snaaks......het die sticker op 'n Tuk Tuk se seat gesien.......... :imaposer: :imaposer: :imaposer:

SAM_0112.jpg


Toe is dit tyd om Phuket toe te gaan.....hoera!!!! Moeg geshop in Hot en Stinkytown!  :deal:

In Phuket het ons by die Club Med resort gebly.....AWESOME venue...al die kos en drank....let wel ek se AL die kos EN drank.....is deel van die pakket.....daar is nie eens 'n till by die bar nie....ons het Cocktails gedrink dat dit by ons ore uitloop amper!!

SDC10993.jpg


SDC10992.jpg


SDC10908.jpg


SDC10907.jpg


SDC10905.jpg


SDC10904.jpg


DSCF0297.jpg


SDC10903.jpg


SDC10902.jpg


SDC10901.jpg


SDC10900.jpg


SAM_0159.jpg


SAM_0158.jpg


SAM_0153.jpg


SAM_0150.jpg


SAM_0148.jpg


SAM_0147.jpg


SAM_0145.jpg


SAM_0141.jpg


SAM_0140.jpg


DSCF0114.jpg


DSCF0221.jpg


_MG_9804.jpg


Hotel in die aand......

DSCF0294.jpg


DSCF0292.jpg


DSCF0293.jpg


Een oggend het ons 'n tempel gaan besoek en toe op die Olifant Safari gegaan

Ons het ook opgelet dat in Bangkok self daar amper geen voels is nie....pigeons of duiwe of watookal behalwe by die Royal gaurd.....daar het ons paar duiwe gesien. In Phuket is daar weer volop voels.

Die ander snaakse ding is honde....by die tempels le daar hordes van hulle net rond die heeldag....amper asof hulle heilig is en beskermd daar.

SDC11004.jpg


SDC11012.jpg


SDC11023.jpg


SDC11020.jpg


DSCF0129.jpg


SAM_0232.jpg


DSCF0123.jpg


My kakker af geskrik hier.....elke nou en dan moer hulle 'n klomp klappers hier in.....weet nie vir wat nie maar nou ja....

DSCF0143.jpg

 
Op pad Olifante toe

SDC10997.jpg


SDC11005.jpg


DSCF0139.jpg


Ons toergids....

DSCF0204.jpg


DSCF0205.jpg


SAM_0260.jpg


SAM_0261.jpg


SAM_0263.jpg


SAM_0264.jpg


SAM_0265.jpg


SAM_0303.jpg


IMG_9890.jpg


IMG_9881.jpg


IMG_9893.jpg


SAM_0299.jpg


SAM_0296.jpg


SAM_0287.jpg


Olifante wat dans op "wakka wakka wakka"

SAM_0283.jpg


Hier sit jy jou voete in 'n vistenk en die visse kom chow al die kak van jou voete af....

DSCF0202.jpg


DSCF0201.jpg


Agter op die Land Rover sien ek toe die dude....met net so bike soos myne......hy smile van oor tot oor toe hy sien ek neem hom af

DSCF0218.jpg


DSCF0213.jpg


DSCF0212.jpg


DSCF0216.jpg


Op pad terug kry ek toe die blink gedagte om scooters te gaan huur......random foties van ons mannewales......en ons het ook die moerse en baie impressive Phuket Budda gaan besoek.........en die scooters was so lekker...ons het dit sommer weer gedoen die volgende dag.

Probeer onderhandel in gebroke Engels oor die prys....

SDC10913.jpg


SDC10912.jpg


SDC10911.jpg


SDC10918.jpg


Self service....gasoline......

SDC10921.jpg


SDC10926.jpg


SDC10925.jpg


SDC10919.jpg


SDC10932.jpg


SDC10929.jpg


SDC10935.jpg


SDC10954.jpg


SDC10958.jpg


SDC10961.jpg


SDC10963.jpg


SDC10948.jpg


SDC10948.jpg


SDC10946.jpg


SAM_0345.jpg


SAM_0343.jpg


SAM_0340.jpg


SAM_0335.jpg


SAM_0331.jpg


SAM_0330.jpg


SAM_0329.jpg


SAM_0321.jpg


SAM_0320.jpg


SAM_0316.jpg


SAM_0315.jpg


SAM_0314.jpg


SAM_0308.jpg


SAM_0307.jpg


SAM_0306.jpg


SAM_0305.jpg


SAM_0195.jpg


SAM_0163.jpg


SAM_0162.jpg


SAM_0164.jpg


SAM_0161.jpg


SAM_0170.jpg


DSCF0278.jpg


DSCF0277.jpg


DSCF0280.jpg


DSCF0281.jpg


SDC10988.jpg


SDC10986.jpg


SDC10980.jpg


Op die meer remote plekke koop jy gasoline langs die pad in sulke bottels....die vrou wat die plek run het haar dogter aan ons probeer verkoop vir massage....met happy ending....HAIBO!!

DSCF0275.jpg


DSCF0272.jpg


DSCF0270.jpg


DSCF0269.jpg


DSCF0266.jpg


DSCF0261.jpg


DSCF0257.jpg


DSCF0256.jpg


DSCF0251.jpg


DSCF0237.jpg


DSCF0236.jpg


DSCF0225.jpg


DSC_0103.jpg


DSC_0101.jpg


6000 BAHT fine vir Donovan en Erkies......daar is gese vir ons ons het nie lisensies nodig om met die scooters te ry nie....die cops stem nie saam nie....needless to say...ons het dit nie betaal nie

SAM_0197.jpg


Die hoogtepunt was seker die dag toe ons Island hopping gaan doen het......BLIKSEM.......dit is ongelooflik mooi...met die skoonste water.

DSCF0299.jpg


Die see was moer rof tussen die eilande....jy stamp letterlik jou gat af op daai speedboat......ons het 2 cherries van Oz lekker kak gegee oor die rugby...dit was nie 5 minute op die see nie toe voer hulle visse...lekker groen om die kiewe...he he

SAM_0377.jpg


SAM_0388.jpg


SAM_0391.jpg


SAM_0385.jpg


Daar is van die goete....wat 4 x 350's op het.......daai ouens moet aandele in Sasol of iets he.....

SAM_0400.jpg


SAM_0402.jpg


SAM_0396.jpg


SAM_0395.jpg


SAM_0394.jpg


SAM_0412.jpg


SAM_0411.jpg


SAM_0405.jpg


SAM_0404.jpg


IMG_0035.jpg


IMG_0031.jpg


IMG_0023.jpg


DSCF0392.jpg


DSCF0391.jpg


DSCF0390.jpg


DSCF0386.jpg


DSCF0384.jpg


DSCF0382.jpg


DSCF0381.jpg


DSCF0380.jpg


Soos ek vroeer gese het...dit is kak warm daar en moerse humid....elke dag het dit gereen in die laat middag seker vir so uur....monsoon reen. Dan is dit vir 'n rukkie lekke koel na dit...maar so uur na dit is dit nog meer humid....hier kan julle sien hoe 'n storm op pad is

DSCF0379.jpg


DSCF0379.jpg


DSCF0347.jpg


Eerste keer wat ek gesnorkel het.....awesome stuff....dis 'n ander wereld daar onder

DSCF0346.jpg


DSCF0315.jpg


DSCF0314.jpg


DSCF0313.jpg


DSCF0309.jpg


DSCF0305.jpg


DSC_0190.jpg


DSC_0188.jpg


_MG_9997.jpg


_MG_9991.jpg


_MG_9988.jpg


_MG_9981.jpg


_MG_9966.jpg


_MG_9957.jpg


_MG_0017.jpg


_MG_0014.jpg


IMG_0039.jpg


DSCF0361.jpg


DSCF0354.jpg


En dan natuurlik.....scattered ass......

DSCF0119-1.jpg


DSCF0207.jpg


DSCF0220-1.jpg


DSCF0222-1.jpg


DSCF0223.jpg


DSCF0349-1.jpg


DSCF0351-1.jpg


DSCF0352-1.jpg


DSCF0353.jpg


DSCF0355-1.jpg


DSCF0365-1.jpg


DSCF0366-1.jpg


DSCF0383-1.jpg


DSCF0395-1.jpg


DSCF0415-1.jpg


Hierdie was 'n Ladyboy....aka she-male.......

DSCF0406-1.jpg


DSCF0405.jpg


Klomp Suid Afrikaners op SA se opening game by Club Med

DSCF0400.jpg


DSCF0397.jpg


DSCF0408.jpg


2 x Suid Afrikaners wat by die resort werk.........het hulle nie 'n lekker lewe nie......

DSCF0393.jpg


Ek het tot vir Cocky raakgeloop daar........ :imaposer: :imaposer: :imaposer:

cocky.jpg


En ek moes natuurlik my merk ook los daar

DSC_0201.jpg


DSCF0434.jpg


SAM_0423.jpg


So daar is hy....fluit fluit my storie is uit!!

As jy nog nie daar was nie....maak plan....dit is uit die boonste rakke!!

GOOI MIELIES!!!!
 
Lekker soos 'n cracker!!  ;D
Nice pics en lyk of jy lekker tyd gehad het...!  :thumleft:

Gewonner of daar ooit bietjie ass is daarso....  :3some:

Het julle van daai kos op die strate ge-eet...?  Dink mens moet bevokte maag goed
saamvat as jy daar wil vreet...
  ::)
 
:thumleft:
Lyk of jy n' pielle tyd gehaat het. Nice one breez!
:thumleft:
 
Bliksem,dit lyk nou na 'n meneer van 'n vakansie en 'n plek om te gaan sien!Dankie vir die foudies Carrots :thumleft:
 
My donner! Ons vlieg net more oggend uit Bankok en Phuket toe!

Waat julle gebly in Phuket?

Ek het skoeters sommer vir die hele tyd gereel waat ons daar is!
 
@ Bermie.....as jy kan lees....kan jy presteer......Club Med!!  :deal:

@ Dave.....norrafok....het by die hotel kos gebly..... :eek:  :mwink:
 
Lekker trippie man!!!

Hoop nie nie die ATGATT polisie kry jou beet nie :)
 
lekker foties carrots, lyk soos fun, jy moes maar daardie weird kos probeer het...!!!!....en goeie swembroek keuse , as ek mag byvoeg.... :laughing4:
 
Lekker trip wortel.

Daai rooi broek van jou sal verseker nie d**s naderlok nie.  :imaposer:
 
Veldbrand said:
Lekke shots daar Roots.
I told you so..... :biggrin:

Btw Snafu, gin mens kan ATGATT in daai hitte dra nie. Jy sal uitpass.

Heimer, die rooi broek het die d**s klaar gevang....

:imaposer: :imaposer:
 
Veldbrand said:
Lekke shots daar Roots.
I told you so..... :biggrin:

Btw Snafu, gin mens kan ATGATT in daai hitte dra nie. Jy sal uitpass.

Heimer, die rooi broek het die d**s klaar gevang....

:)

Het jou so, maar ek ken my customers :p
 
Carrots said:
@ Bermie.....as jy kan lees....kan jy presteer......Club Med!!  :deal:

@ Dave.....norrafok....het by die hotel kos gebly..... :eek:  :mwink:
Nee man jou pissie...  Ek het allerhande k@k in die straat in Bangkok en Pattaya geeet en is nog hier om die storie te vertel... Sê darem jy het hulle kerrie probeer  :drif:

Dit lyk na 'n moerse lekker vakansie - jammer 'ons' redery vlieg nie meer soontoe nie  :-\ Sal baie graag weer Thailand toe wil gaan...
 
Top