Humfree said:Hey Jupiter dankie vir n awesome naweek en dit was lekker om die Oos Kaapse honne te ontmoet...
Footpeg se PA said:Ou Daan, niks so lekker as om te lag nie, vra maar vir ou Jup. ot: ot:
Hier is nog n paar foto's.
Groenie said:Ai, ek het goeie memories, nie baie nie, van die eerste WD Bash by daai campsite.
THROTTLE JOCKEY said:Highlight for me was the ride in, in the dark it was the most amazing feeling. There is something special about that ride I had never experienced before. I would recommend it if anyone ever got the chance (and not in a big group). Jup thanks for the bash and all that you do behind the scenes. To Chris and his helpers well done as good as ever.
Veldbrand said:Thanx Djoep, alls loop reg, altyd reg, Doornkloof.
Veilig tuis na 'n ultra tjild gesluipery op die agterpaadjies.
My foon se kamera weier om saam te werk so ek het ziltch voudies maar baie goeie herhinderinge van 'n welverdiende break en sielsverreikende gatskuur sessie saam 'n bedeesde dog inspirerende span vriende, oud en nuut.
Dink nie ek het al ooit heen en weer die Kamanassie, Oude Muragie of die Kruisfontein/Groenfontein paaie so stadig gery nie.
Baie, vars prentjies in die bank.
Oppad bash toe Gemsbokke en 'n Witkruis arend gesien.
Oppad trug Eland, Waterbokke, baie skilpaaie gesien en ook skielik moes briek vir 'n Rooikat wat voor my in die pad kom staan het.
Dankie mens en dier, vriende en bier, ek's veilig hier, dit was 'n plesier. :thumleft:
Enter your email address to join: