Een HELse lekker naweek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lem said:
FrancoisTz said:
Wonderlik, julle ry lekker en eet lekker. Hoop die glase het darem 'n Brandewyn en Coke bevat dan beteken julle het ook lekker gedriink, dit is nou ook saam met die lekker koffie. Dankie vir die deel.

:lol8: weet jy wat Francois? Mens kry mos soms, net soms daai lus vir RUM ..

Ek vra toe vir Kaptein Skuim, maar toe het hulle net Rooihartjie  :snorting:

so ja, daai was Rooihartjie & Coke in beide glase :thumleft:

Ek is PERMANENT lus vir Kaptein en Coke!!! Die dat ek maar 'n bottel saamry.
 
Noneking said:
Mooi eet en drink  report opgedollie as 'n RR ;D ;D

:thumleft: :thumleft:

:imaposer:

Ja nee, my vrou se sy dink jy som dit goed op. Maar so gaan dit maar. vanuit my & haar familie is die voorreg om lekker te eet beslis waarrondom die dag se planne draai. Maar op hierdie bike trips ry ons darem lekker bike ook en ons slaap ook lekker  :thumleft:
 
Baie mooi RR, Louis, van my gunsteling deel van SA.......Prins Albert, Oudtshoorn, Ladismith....die mooie ou Klein Karoo.
 
Lekker RR Lem.
Niks so lekker as om iets spesiaal te beleef saam 'n spesiale mens nie.

Gamkaskloof sal altyd vir my besonders wees. Was laas daar in saam my neef, Klomper, wat later verongeluk het.

Nog die aand by Firecoast en Generaal oornag in Prins Albert.
Ek is met 'n teerpad Maxxis op my agterwiel daar af gewees.

Sal my altyd bybly.
 
DirtRebell said:

Is Firecoast en Generaal in Prins Albert??
 
Lem ek sien nou eers die rr.  Lekkerrrrrr man. Ons het mekaar met 2 dae in die Hel gemis, ons was daai Dinsdag na julle huistoe is, daar af en het toe mos daar oorgeslaap.  En soos Jakkals sê, dis net die stilte en die donkerte wat met jou daar praat.  Bly ons was daar.

Lekker trippie en dankie vir die deel.
 
Nice RR. Ek was die eerste keer in 1998 af Hel toe met 'n DR 600. Toe het Annetjie Joubert nog net so 'n klein winkeltjie daar gehad. Sal graag weer 'n trip af wil doen.
 
Altyd lekker om jou vrou saam te vat op trips.

Kan net dink hoe lekker dit was.
 
Vandag daai tannie gebel om te hoor of sy regtig vleis en bier sal he want laas het ons amper nie vleis kon kry om te braai nie. Magtig kan daai antie praat. :imaposer:
 
Matewis said:
DirtRebell said:
Lekker RR Lem.
Niks so lekker as om iets spesiaal te beleef saam 'n spesiale mens nie.

Gamkaskloof sal altyd vir my besonders wees. Was laas daar in saam my neef, Klomper, wat later verongeluk het.

Nog die aand by Firecoast en Generaal oornag in Prins Albert.
Ek is met 'n teerpad Maxxis op my agterwiel daar af gewees.

Sal my altyd bybly.

Is Firecoast en Generaal in Prins Albert??

Nee, hulle het daar gekuier en ek het met hulle opgelink doerie tyd vir 'n kooi.
 
Lekker woody :ricky:

So organize mens die dinge reg ja.

Ons was byvoorbeeld die afgelope naweek in Merweville. By Springbok lodge het alles reggestaan. Warm geysers, hout, braaipakke, slaai, roosters , blitz, koue bier die works.

Dit maksimeer jou ry tyd en hoe jy die uitsigte en natuur kan geniet en inneem :thumleft:
 
Daai area is n droom van ons. Ons bou op die oomblik verlof en finansies vir so 2 week trippie weskus tot by clan williamen dan oos baviaans en hell. Leka fotos van julle. Wat n voorreg om te kan deel. Lekker lees stories. Beter as twak op facebook
 
Hey there Louis.

Thanks for taking the time to put together this great RR & share it with us all. A trip down there to "Die Hel" is an awesome route indeed & I look forward the next opportunity I get afforded to do it again.

Still would love to get the opportunity too to do a trip with you guys someday to.

Bring It On said:

Thanks Shaun.... really looking forward to that day.

Do you know of the place called Bokrivier? Where the Dakota is parked in the field? Do you perhaps have the contacts to get us in there.... :deal: If so....make a date, I'll make sure I don't play golf or ride MTB that day  :thumleft:
 
MRK Miller said:
Daai area is n droom van ons. Ons bou op die oomblik verlof en finansies vir so 2 week trippie weskus tot by clan williamen dan oos baviaans en hell. Leka fotos van julle. Wat n voorreg om te kan deel. Lekker lees stories. Beter as twak op facebook

Dankie :thumleft:

ja nee julle moet 'n plan maak om in die suide te kom. Hier is lekker paaie en julle bikes is gebou vir daai taak.

Om Hel & Baviaans saam in een trip te doen is voorwaar lekker. Dit was my eerste behoorlike trip destyds in 2009 en ek en n pel mik om dit in Augustus vanjaar weer te gaan doen, maar die keer met Grootrivierpoort ook by.  :thumleft:
 
DirtRebell said:
Matewis said:
DirtRebell said:
Lekker RR Lem.
Niks so lekker as om iets spesiaal te beleef saam 'n spesiale mens nie.

Gamkaskloof sal altyd vir my besonders wees. Was laas daar in saam my neef, Klomper, wat later verongeluk het.

Nog die aand by Firecoast en Generaal oornag in Prins Albert.
Ek is met 'n teerpad Maxxis op my agterwiel daar af gewees.

Sal my altyd bybly.

Is Firecoast en Generaal in Prins Albert??

Nee, hulle het daar gekuier en ek het met hulle opgelink doerie tyd vir 'n kooi.

Ok Cool. Ons is Volgende Vrydag op 'n plaas buite die dorp voor ons die Hel ingaan.
 
lekker Jaco  :thumleft:

Hoe lyk julle trip se beplanning nou al?
 
Top