Een HELse lekker naweek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lem said:
Dagse almal

Met die Maart skoolvakansie wat die 18de sou aanbreek wou ons weer 'n bietjie wegbreek.

My aanvanklike plan was om weer die kampgoed af te stof, die CRV in te span en paar Sanparke soos Karoo, Camdeboo & Bergkwagga te gaan besoek. Dit sou nou ons oog lekker inkry vir Kruger Wildtuin in Julie, maar ek moes ook my verlof dophou, want hierdie jaar is nog lank. Die naweek wat die skole sou sluit sou dus perfek uitwerk vir 'n vinnige, veel korter, wegbreek.

Een aand pitch ek die idees vir Anmar en sy kom op met 'n voorstel wat ek nie sommer van die hand kon wys nie.

"kom ons ry weer met die bike...dan gaan wys jy my Die Hel"

Ja-nee, sy is 'n opregte Biker Chick. 

Baie dankie vir die mooi rr.  Julle fotos is soos gewoonlik baie mooi. 

Groete vir Anmar.
 
Mev Vis Arend said:

Baie dankie Nannie

Ons het julle beslis die laaste ruk gemis op WDs, maar dit was ook lekker om te lees van julle onlangse dagtrip met die karrietjie en Pa Arend.  :thumleft:
 
Top