Ek moet seker oefen en n rr doen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tgg

Race Dog
Joined
May 23, 2011
Messages
3,999
Reaction score
14
Location
Vredendal
Bike
Piaggio (all models)
Vandag was windstill , bedompig en die sweet tap my af , toe ek gou n private wil doen in die workshop.

Die telefoon bly lui met mense sonder geld en kak vrae, toe stop daar n Hilux , ek kyk so op en wonder WTF nou weer, tweede kyk dit is Hinksding. My gemoed maak toe n 360 en ons chat lekker.

Hy sien toe my fiets in die workshop en vra,of ek gaan pad vat, ek se toe nee Ek  ry deur die rivier loop slaghuis toe vir biltong

Hy smile net

 
Moet asb nie vir ons vertel wat jy met jou "privates" in die workshop doen nie.  :imaposer:  :imaposer:
 
nee man dit is as jy iets aan jou eie KAR wil doen.

Maar so is hy daar weg.

Later raak ek honger en start gou die fietsie op en ry oor slaghuis toe.

Toe ek daar stop hoor ek, "Jou Bliksem jy lieg nie "

Daar staan Hinksie, ons deel toe n biltong en ek waag die moerse pad terug workshop toe
 

Attachments

  • 20151023_150008.jpg
    20151023_150008.jpg
    62.8 KB
  • 20151023_150106.jpg
    20151023_150106.jpg
    137.3 KB
  • 20151023_150131.jpg
    20151023_150131.jpg
    163.4 KB
  • 20151023_150322.jpg
    20151023_150322.jpg
    86.5 KB
o ek moes eers wag dat die taannie in die laaste foto die berg uit sukkel voor ek kom verder jaag.

sonder atgaat en helmet
 
Lekker tgg maar jy laat darem baie aan die verbeelding oor!  :spitcoffee:
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer:

Mooi .  :sip:

Ps dis seker warm daar in Vredendal vandag ? Hoe gaan dit met die Boesmans ?
 
tgg, what you are doing helping the bushman is something I respect , thanks  :thumleft:
 
Nou's ek skoon moeggelees. Dis 'n bleddie goeie RR.
 
Blerry naaaice photi van daaI KLR . Daai swartes bly maar mooi  :thumleft:
 
tgg jy in Vredendal??

Was so 2 naweke terug daar. Bietjie gymkhana kom kyk op die vliegveld en sommer gekamp!
 
Julle moet uit praat voor julle kom, maar ek was bietjie cederberge toe,  so ek vergewe jou
 
..ek is sooo geinspireer deur n absolute epic RR... :lol8:  as my bike hier was,het ek haar sommer gaan start... ;D
 
TWE-TWE said:
..ek is sooo geinspireer deur n absolute epic RR... :lol8:  as my bike hier was,het ek haar sommer gaan start... ;D

Baie Dankie, was eintlik maar n tipe plaas trippie, nie eers n bier saamgevat nie
 
tgg said:
TWE-TWE said:
..ek is sooo geinspireer deur n absolute epic RR... :lol8:  as my bike hier was,het ek haar sommer gaan start... ;D

Baie Dankie, was eintlik maar n tipe plaas trippie, nie eers n bier saamgevat nie


.. :lol8: :thumleft:
 
Wooly Bugger said:
Nevermaaind atgaat, die man ry kaalgat.
Soos Lommies, Grrr..... se buddy.

..hy sal NOOIT so iets doen nie.... hy is vreeslik ordentlik.... :ricky: :lol8:
 
Top