En Toe Begin Ek Giggel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Met die ring veilig onder my handskoen toegewikkel klim ons weer op ons ysterperde en vat pad. Natuurlik maak ek ogies vir Nismark terwyl ons ry!

Die volgende kolletjie op ons  kaart is Nieuwoudtville.  Behalwe vir groot ou sandsteenhuise wat mens hier te siene kry is daar ook langs die dorp se vulstasie ‘n werkswinkel vol motorfietse!
 

Attachments

  • 20150906_145234.jpg
    20150906_145234.jpg
    91.4 KB · Views: 347
  • 20150906_150050.jpg
    20150906_150050.jpg
    189.8 KB · Views: 321
  • 20150906_151048_LLS.jpg
    20150906_151048_LLS.jpg
    88.8 KB · Views: 332
  • 20150906_151056_LLS.jpg
    20150906_151056_LLS.jpg
    83.7 KB · Views: 325
  • 20150906_151111_LLS.jpg
    20150906_151111_LLS.jpg
    67 KB · Views: 316
Die enigste jammertse van die motorfietsmecca is dat die fietse baie op mekaar is.  Mens kan nie mooi sien wat alles daar is nie.
 

Attachments

  • 20150906_151223_LLS.jpg
    20150906_151223_LLS.jpg
    88.4 KB · Views: 344
  • 20150906_151346.jpg
    20150906_151346.jpg
    43 KB · Views: 321
  • 20150906_152110.jpg
    20150906_152110.jpg
    111.9 KB · Views: 335
Baie dankie CoolBreeze.  Op die oomblik lei ek aan erge muisneste!   :biggrin:
 
Baie geluk, julle twee.  Julle is 'n pragtige paartjie.  Ons bid vir julle donkiejare van geluk toe. 
 
Baie geluk my vrou het net gister gevra of ek weer iets van dusty rusty gelees het wat ons op daardie nat eikebos ride ontmoet het.

Cheers!!!!!
 
'n RR wat julle nooit sal vergeet nie..... Seker die mees romantiese RR ooit!

Well done Nismark en Dusty!! Baie geluk en dankie vir die deel van die mooi in jul lewens!  :deal:  :thumleft:  :thumleft:
 
Dankie vir die deel hiervan en weereens geluk!
Wens julle net mooi dinge en seëninge op jul verlowing! :3some:
Ek en BC het ook verloof geraak op 'n pas...Katbakkies...en ons huwelik blom, so julle begin reg :p
 
Dusty Rusty said:
“Pieter vra of ons saam met hulle Lambertsbaai toe wil gaan die eerste naweek in September.” 

Hieroor hoef ek nie twee keer te dink nie, want ek hou BAIE van die Sondaggroepie met wie ons (Nismark meer as ek) somtyds motorfiets ry.  “Jaaaaaa!” Whatsapp ek terug.   “Enige tyd!”

En so breek die “Lambertsbaai-naweek” Saterdagoggend aan met ‘n paar van ons wat vanaf Bellville na  Plattekloof se Mc Donals vertrek om nog motorfietsvriende daar te ontmoet.


Sent from my SM-T533 using Tapatalk
 
Top