FINDING ELVIS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

COLES

Race Dog
Joined
Sep 3, 2010
Messages
1,052
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
POSTED ON BEHALF OF FRANK POPEYE COETZEE

My name is Frank Coetzeee i live in Despatch very close to the Volkswagen factory. Ek kom to Frydag middag vroeg by die huis en hoor hou my ouma records speel van die man met die naam van Elvis plate soos WOODEN HEART,  LOVE ME TENDER , TEDDY BEAR  ek wat toe my Vrydag middag bekker Old Brown ouma se dit ryk net soos baie sterk koffee en sit met haar en die records luister      ouma vertel my toe die storie oor Elvis wat glo gesien is in die Tsitsikama area.

Die volgende oggend is ek sparrows wakker se vir my girl liefie ek gaan gou die Sunday Times koop    die Elvis man vol in my kop

Ek saal to gou my KLR en val die pad in toe ek weer kyk drink ek koffie in Humansdorp en besef dis Saterdag        dis mos nou mors om terug te draai.

IMG_0006.JPG


Die koppie was nog warm toe ek die pad vat met die gedagte om Elvis te meet
Ek hou toe by Oude Bosch presies 54.10 km van Humansdorp af toe stil vir breakfast maar die mense het nog geslaap

IMG_0007.JPG



  the rain started but my kop kyk toe wes en ek is toe veer op die pad    Really great to be able to ride from Cape Road in P E all the way to Storms River on the old Cape Town  P E National road which crosses the N2, this old CT PE road carries very little traffic  .

Ek stop toe by Storms River vir petrol en koffee en a lekker burger ek is to spoedig daar weg en so 7.09 km verder draai ek in die klein dorpie wat ek to sien is net soos my ouma describe het

Elvis bly hier ivers    i found his parking spot

IMG_0018.JPG


IMG_0023.JPG


IMG_0024.JPG


Ek vra toe vir die tannie by die winkel vanneer laas het sy Elvis gesien    sy se toe mannetjie drink saam die tante koffie dan vertel ek jou      met dit gooi die lady a moerse koppie sterk koffie en begin    Elvis is saam met Charles Jacoby, daai Lennon ou Cuba toe vir a paar weke maar daar is a note op die gebou hy sal daar by die 29 st terug wees

IMG_0015.JPG


In die agter ground van die tante se stem hoor jy SUSPICIOUS MINDS VAT MY LAAT DINK 

Na baie koffee is ek vol van HOUND DOG, ALL SHOOK UP EN WOODEN HEART toe stel die tante my aan Hettie vat wat glad nie het nie    ek se my goobys en klim op my KLR ek waai toe en sien in my spiel daar loop water uit my oe      seker oor die ou wat ek gemis het Hettie vat glad nie het nie

Ek besluit ek het tyd nodig om al hierdie dinge te digest en ry toe Bloukranze pass toe

IMG_0028.JPG


Hier is nou die plek om alles te digest

IMG_0029.JPG


IMG_0032.JPG


IMG_0036.JPG


I then rode down Natures valley just as beautifull as Bloukranze    then relized it was time for scones and tea/fanta

IMG_0041.JPG


IMG_0042.JPG


What a joll before i knew it i was having scones at the bottom of Prince Alfreds Pass near the Vlugt
IMG_0048.JPG



IMG_0047.JPG


IMG_0050.JPG


Toe ek heel bo in die pass kom toe val die reen en mis

IMG_0054.JPG


Well i read the story of ask me i am a biker so on i went

IMG_0056.JPG


As i road over the top of the pass it was like riding into another world really hot and humid i set off down the R62 to Kraaltjie where i stopped for tea

IMG_0059.JPG


Ek is daarna na huis toe waar ek alles explained    what a great day i had    by the way my chick bought me an i pod which is packed with Elvis music        as julle my soek in April kom soek gerus in die Tsitsikama
 
I read the hard copy of this the other day, now I can enjoy it all over again! :thumleft:
 
El-vis, maar hy vang niks! Looks like Popeye had some lekka fun and some mud too. Nice RR to break the monday morning blues (suedeshoes)!
 
Jy't my Sondag gemaak........................... dankie!! :thumleft:
 
Top