FINDING THE KING

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

COLES

Race Dog
Joined
Sep 3, 2010
Messages
1,052
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Some time ago I posted this story on behalf of Frank but unfortunately the pictures got lost

My naam is Frank en ek woon in Despatch baie naby die Volkswagen factory ek kom toe laat middag by die huis en hoor hoe my ouma plate speel van die ou by die naam Elvis ek sit toe en koffie drink en luister toe maar die spul met my ouma. My ouma kom toe uit met die story dat die man gesien is in Tsitsikama

Ek skrik toe baie vroeg Saterdag oggend vakker se toe vir my cherry    liefie ek gaan gou die Sondag tyd koop slaap jy maar

Ek saal toe gou my KLR en slaan die pad   toe ek weer kyk drink ek koffee in Humansdorp     ek besef toe dis Saterdag     dis mos nou n mors om terug te draai  

Die Wimpy Mega beker was toe nog warm toe ek die pad wat met die gedagte om Elvis te sien

iELVIS.jpg


Ek hoe to by Oude Bosch presies 54km van Humansdorp af toe stil vir breaskfast maar die proprietor het nog geslaap

ELVIS%201.jpg



Toe begin dit te reen maar ek was equipped met oom Gerald se traffic reen klere my volgende stop is toe Storms River vir nog koffee en a lekker burger ek is toe spoedig daar weg en so 7km nader aan die Kaap draai ek lings in a klein dorpie net soos my ouma gese het

ELVIS%204.jpg



ELVIS%202.jpg


iELVIS%204.jpg


Ek vra toe vir die tannie by die winkel vanner laas het sy Elvis gesien sy se toe mannetjie drink saan met die tante koffie dan vertel ek jou die vaaruit

Die  autie gooi toe swart koffie vat morse sterk was en begin my vertel     Elvis Pat Boone Willie Nelson en Charles Jacoby is oppad Cuba toe om vir Bless te sien    maar hy sal so die 29 weer optree hier by ons

While the old lady and myself spoke speel daar Wooden Heart, Hound Dog, Suspicious Minds in die agter grond

Die Tante wys my toe mense wat vir loor is in die 50

ELVIS%207.jpg


Na baie koffie spring ek op my KLR met a dik stem sa ek toe  vir die tante goooooodye en begin tor bloukraanz toe ry

Ek dog toe ek het water in my oe maar saam met die dik stem is dit toe tranne     tears that one get when you think back about what you missed

Paar Photos van Bloukraanz

ELVIS%208.jpg


ELVIS%2010.jpg


Koek en tea

ELVIS%209.jpg


Ek stop toe by Kraaltjie vir a lekker koppie tea

ELVIS%2012.jpg


All was forgiven when i got home but should you look for me over  the 29th i will be sitting in the front row watching the King with my cherrie
 
Did you post it on behalf of Frank Sinatra?  :imaposer:

Lekker different RR  :thumleft:
 
Jimi Hendrix was spotted in Hout Bay, near Gavin's house.  O0
 
Lekker RR Coles, ek dink Cassie sal hierdie RR baie geniet...
 

Latest posts

Top