GaiasGuardian
Pack Dog
Hi julle
Wil gou hoor, het nou my Dr gekry met n courier van George af en daar is n lekker flat spot van idle af tot by 1/4 throttle.
Ek het dit al so bietjie beter gekry deur sparkplugs te vervang,ligfilter skoon te maak en die lig mengsel skroeg te verstel.
So dis nou rybaar maar nogsteeds nie lekker nie, so ek het gisteraand die carb afgehaal en gestrip. Dit is mooi skoon binne, was nogals verbaas.
Jet grootes is
Pilot 42.5
Main 140
Needle 1ste groef an bo af
Ek voel dis heeltemal verkeerd, veral met die snorkel wat uit is en die pyp wat oop is.
Kan iemand my dalk in die regte rigting wys en ook sê waar ek jets kan kry. Moet ek n volle kit koop?
Jammer julle, ek het myself as sat gesoek. Oë is sommer al seer.