Floriskraaldam na Prins Albert

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,509
Reaction score
741
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Ek sien op die kaart daar loop ñ pad van Floriskraal dam en kom uit tussen Prins Albert en die stasie.

Hy loop natuurlik deur plase want die afdraai sê niks behalwe plaasname nie.

Het iemand meer info of hom al gery en mag jy daar deur gaan?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

 
Top