Fluit geluid van petrolpomp op Transalp700

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
My transalp 700 wat nou 36000km op het maak skielik 'n snaakse fluit geluid. As mens die sleutel draai sodat die elektroniese goed en petrolinspuiting met die kenmerkende suis/fluit geluid aankom, maak myne 'n ekstra harde fluit en bly dan soms permanent aan. My petrol verbruik is normaal en die fiets loop soos blits. Dit kom bo-op die enjin uit. As iemand 'n idee het waarna ek kan kyk sal ek dit baie waardeer. Help asseblief!
 
Top