G I Jane kom huis toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
MegaPix said:
So leer jy jou pelle ken , ne Strompie en Duster.  Duster is so bang vir val hy wil nie eers kom Shebeen nie.  Nie eers van Strompie gepraat nie.  Hy is kakbang vir sand

Ek sal dit ruitelik erken ook. Ek hou nie van sand nie.
 
Strompie said:

Ek het darem al Shebeen gedoen en heelhuids daar uitgekom.  Maar net versigtig, as ek val en iets breek, is my hele Malawi trip daarmee heen.  Ek sal verseker weer 'n Shebeen doen!  MP julle moet maar net 'n grote drink op my, asb, gaan julle mis.
 
Duster said:

Ek verstaan mater.  jy moet daai trip geniet.

Half-Fast said:
Hey Megapix,

Laat weet asb. as jy Tzaneen se kant ry Sondag. Miskien kan ek you iewers ontmoet.....

Cheers

Ek bly uit op die Mankweng pad by Onverwacht se afdraai.  So jy is halfpad uit dorp na my toe.
Laat weet my dan ry ons van my af?

0824929022

Kobus
 
Top