Gamkaskloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Labrat

Race Dog
Joined
Jun 25, 2008
Messages
745
Reaction score
0
Location
net wa ek wil
Bike
BMW F800GS
Right! ek lees gewoonlik net hier en daar n paar goed, maar aangesien die weer shity is het ek gedink om dalk so ietsie hier optesit,of om te probeer,Ek weet baie van jul kaapenaars het nou al baie die Hel ga doen, maar hie is so iets vir die res van die cooks

So ruk terug het ek vir Grysalp da in Oudtshoorn gekry en n lekke ride gevat op met Swatberg en deur Gamkaskloof beautiful plek.

So ons begin toe da by Riempie estate, en Grysalp waarsku my, ek beter was hou die wind ga vir ons roer, anyway daar ga ons toe.

Somer vroeg vroeg begin die geneem van fotos, hierdie ga n lang dag wees!

DSC01576.jpg


DSC01578.jpg


DSC01579.jpg


En soos ons almal weet, die dit raak eers lekke as ons begin met die grondpad

DSC01582.jpg

DSC01584.jpg


Ooo, jul ouens is bederf da,ek sal nooit genoeg kry van daai wereld
DSC01589.jpg


Die pad was baie mooi, soos jul kan sien was ons 2up, en ek het geen probleeme gehad nie, maar dink dat die pad dalk bietjie glad kan raak as dit reen/sneeu (maar dit sal dit net meer avontuurlik maak)

DSC01648.jpg


Gysalp het nie gelieg nie, daai wind is nie n grap nie, bo was hy op sy ergste, so as jul wil ga ry as die wind blaas, wees gewaarsku!
hy weet hoe
P1020884.jpg


DSCN0081.jpg

https://i852.photobucket.com/albums/ab84/Scruffstr/Swartberg/DSC01708.jpg/img]

So da begin ons weer sak al hoe nader aan Gamkaskloof, vir die wat nog nie da was nie, onthou jou kamera en ekstra baterye, want as jy hou van fotos neem ga jy hie n moerse memory card moet het

want dit wat ek sie weet ek nie hoe om dit op n kamera vastevang nie!

[img]https://i852.photobucket.com/albums/ab84/Scruffstr/Swartberg/DSC01696.jpg

img]https://i852.photobucket.com/albums/ab84/Scruffstr/Swartberg/DSC01708.jpg[/img]






 
So aangekom by DIE afdraai word daar eers die tradisionele foto geneem van die Gamkas bord

50km = 2ure, wat se k#k is die, kan nie wees nie?
DSCN0088.jpg

DSC01591.jpg


Weet nie so lekke wie die Oom Koos is nie
DSC01594.jpg


Ou Grysalp is maar skaam vir die kamera, maar kon so paar steel
DSC01596.jpg

DSC01598.jpg

DSC01606.jpg


To be continued..........


 
Die pad was in die begin so bietjie klipperig, maar glad nie so erg soos wat ek gedink het nie, baie lekker pad daai

DSC01609.jpg

DSC01618.jpg

DSC01625.jpg

P1020850.jpg


En daai foto waarvoor almal wag, die kloof
DSC01626.jpg

DSCN0109.jpg


Ry maar stadig da deur die kloof, die manne daar lyk kwaai, en jy mag dalk die bad eye kry :eek7: as dit dalk lyk asof jy so bietjie vinnig ry, wat ook vestaan baar is dit is tog hul grond en huise daar, ook n baie lekke pad daar onder

DSCN0118.jpg


En dan natuurlik daai driwwe waardeur ons moes ga, wees maar versigtig daai klippe is nie baie vas nie, maar ook nie so moeilik om oor tegaan nie

DSCN0131.jpg

DSCN0132.jpg


P1020868.jpg

P1020869.jpg











 
Ons tyd wat ons gery het tot onder by die hek.... was toe nie 2ure nie maar 3 :p so as jy nie haastig is nie wees verseker jy ga dit nie maak as jy besluit om dalk die middag die pad wil gaan ry nie, tensy jy besluit om oorteslaap wat ek dink ook nogal lekke sal wees







Ok so kom alle goeie dinge tot n einde, en net toe ons dink al die opwinding is verby!!!

DSC01659.jpg

DSC01660.jpg


na ons die nuwe tube ingesit het kom ons agter dat ons die tube geknyp het en, ja nog steeds n pap wiel

so wat doen regte bikers as hul nie n pap wiel kan wen nie, besluit f$k dit ga haal n bakkie en dra die ding huis toe :biggrin:
 
Vir die wat wonder hoekom ons nie die pap wiel kon wen nie(en Grysalp sal dalk saam stem, en as enige iemand n 5c wil in gooi mag jul maar) ons moes dalk voor ons die tyer weer terug gesit het die tube bietjie opgeblaas het, so onthou dit as enige een wat soos ek nie mooi weet van pap wiele nie een kry

Dankie dat jul gelees het :thumleft: 
 
Labrat said:
Die pad was baie mooi, soos jul kan sien was ons 2up, en ek het geen probleeme gehad nie, maar dink dat die pad dalk bietjie glad kan raak as dit reen/sneeu (maar dit sal dit net meer avontuurlik maak)
Jy's doodreg Labrat, die pad is mooi, maar jy wil nie 'n lagie ys oor hom hê nie, ek praat uit ondervinding...  Het nog gewonder hoekom die oppervlak so 'n snaakse kleur het, toe lê ek alreeds.  Dit het 3 man gekos om die fiets weer gly-gly tot op vaste grond te kry.

Nice report en foto's!  :thumleft:
 
Lekker man :thumleft: .Ek kan ook nie genoeg van daai Swartbergpas kry nie!
 
Wil darem ook net se het ook die Rooiberg,Seweweekspoort en Montagu pas gedoen wat ook baie nice was, wil baie graag weer af gaag om die baviaans te ga doen, hoor daar is n paar paaie wat n ou kan ry?

Dalk kan n paar van jul ouens saam gaan en ons maak dit n lekke ride out
 
Top