Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wat se n mens vannie Visrivier Valei ??? ??? Dis asemrowend mooi en net Onse Vader kon so iets gemaak het :3some:
 
Attachments

  • Visrevier Vallei 02.jpg
    Visrevier Vallei 02.jpg
    108.7 KB
  • Visrevier Vallei 03.jpg
    Visrevier Vallei 03.jpg
    194.6 KB
  • Visrevier Vallei 04.jpg
    Visrevier Vallei 04.jpg
    216.1 KB
  • Visrevier Vallei 05.jpg
    Visrevier Vallei 05.jpg
    193.7 KB
  • Visrevier Vallei 06.jpg
    Visrevier Vallei 06.jpg
    187.5 KB
  • Visrevier Vallei 01.jpg
    Visrevier Vallei 01.jpg
    195.2 KB
Die Buffel........................BY DIE CANYON :thumleft:
 
Attachments

  • Visrevier Vallei 07.jpg
    Visrevier Vallei 07.jpg
    209.4 KB
Terwyl Oscar alweer n paar klippe soek om innie back-up te laai ??? ??? Hy's mos n klippe man :patch: :patch: OK :patch: :patch: raai wat gebeur toe :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:..............Die aanbagsmanne maak al weer brekfist :3some: :3some:
 
Attachments

  • Visrevier Vallei 08.jpg
    Visrevier Vallei 08.jpg
    135.3 KB
  • Visrevier Vallei 09.jpg
    Visrevier Vallei 09.jpg
    174.6 KB
Toe ons klaar DAAI Canyon bewonner het vlieg ons toe weg Seeheim toe :thumleft: :thumleft: Die pad word mooi................BAIE mooi :thumleft: :thumleft: :thumleft:................Ennie "Pase" tel op so na 140KM/h toe :thumleft: :thumleft: Dit gaat te lekker :ricky: :ricky: :ricky:
 
Attachments

  • Op pad na Seeheim 01.jpg
    Op pad na Seeheim 01.jpg
    147.5 KB
  • Op pad na Seeheim 02.jpg
    Op pad na Seeheim 02.jpg
    156.4 KB
  • Op pad na Seeheim 03.jpg
    Op pad na Seeheim 03.jpg
    151.7 KB
  • Op pad na Seeheim 04.jpg
    Op pad na Seeheim 04.jpg
    167.1 KB
Nice RR hou so aan, sien uit na die res. :thumleft:
 
En daar daag ons toe op daar op Seeheim :thumleft: :thumleft: SOOO baie vannie plek gelees en gehoor :ricky: :ricky: eeeeeen ja dis toe soos die mense gese :thumleft: :thumleft: Dis n mooi plek................HULLE het slaap plek...............eet plek ...........................en natuurlik n OOG! eeen daai oog het J&B enne Savana :ricky: :ricky: :ricky:
 
Attachments

  • Seeheim 05.jpg
    Seeheim 05.jpg
    138.3 KB
  • Seeheim 07.jpg
    Seeheim 07.jpg
    139.1 KB
  • Seeheim 06.jpg
    Seeheim 06.jpg
    185 KB
  • Seeheim 03.jpg
    Seeheim 03.jpg
    226.8 KB
  • Seeheim 02.jpg
    Seeheim 02.jpg
    254.4 KB
  • Seeheim 01.jpg
    Seeheim 01.jpg
    181.3 KB
  • Seeheim 04.jpg
    Seeheim 04.jpg
    172.4 KB
Nou as jy sooooo by daai kronkel paaitjie by Seeheim uitklim en jy draai links dan is dit so n paar meter en dan klim jy weer oppie teer :mad: :mad:................daar issit weer tyres pomp en dan daai 70 na 80 KM teer na Aus toe................kannie onthou presies hoeveel oppie teer nie :peepwall: :peepwall:...........aaaaag wat maakit tog saak ons moet oppie teer ry :patch: :patch: :patch:
 
Attachments

  • Op Pad na Aus 01.jpg
    Op Pad na Aus 01.jpg
    183.6 KB
  • Op Pad na Aus 02.jpg
    Op Pad na Aus 02.jpg
    157 KB
  • Op Pad na Aus 03.jpg
    Op Pad na Aus 03.jpg
    138.9 KB
  • Op Pad na Aus 04.jpg
    Op Pad na Aus 04.jpg
    188.6 KB
Nou ons het eintlik verder gemik virrie dag maar nou ja :thumleft: :thumleft: :thumleft: Onthou ALTYD ons issie Viatores en ons worry oorie Journey ennie oorie destination nie :3some: :3some: :3some: toe ons Aus so binne ry .........................na ons eers weer aan die 800 se Feul needs moes aandag gee toe besluit ONS dat ons net hier Cabin virrie aand :3some: :3some: :3some:
 
Attachments

  • 800 Petrol Nodig 02.jpg
    800 Petrol Nodig 02.jpg
    204.2 KB
  • 800 Petrol Nodig 03.jpg
    800 Petrol Nodig 03.jpg
    177.7 KB
  • 800 Petrol Nodig 01.jpg
    800 Petrol Nodig 01.jpg
    178.5 KB
Na ons toe Slaapplek virrie aand in Aus verseker het :thumleft: :thumleft: Begin die kamp opslaan en die groot gewerskaf :patch: :patch: :patch: Oscar het glo besluit ons snork te veel en hy kry nie RUS nie en gaan sy eie kamp opslaan :3some: Dis toe die ontstaan van "KAMP WILLEMSE" :imaposer: :imaposer:  Ekke het maar oppie braai gepark en directions gegee :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Attachments

  • Aus 01.jpg
    Aus 01.jpg
    125.1 KB
  • Aus 02.jpg
    Aus 02.jpg
    228.2 KB
Toe almal hulle penne ingeslaan het en op slaapplek besluit het ....................toe settle ons in virrie braai ennie nag :ricky: :ricky:
 
Attachments

  • Aus 03.jpg
    Aus 03.jpg
    115.2 KB
  • Aus 04.jpg
    Aus 04.jpg
    209.7 KB
Nou KYK n............................800 is nogga n Vulletjie en het so af en toe Liefde en aandag nodig :imaposer: :imaposer: :imaposer: Die 1200GSA is n ou Man en kan sonner Liefde klaarkom :ricky: :ricky: :ricky:.............................Ag!!!!!! wat toe issie ou toolboxie uit enne ons LUV die VULLETJIE(800GS)  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Attachments

  • Aus 05.jpg
    Aus 05.jpg
    259.4 KB
Mense julle weet toe ons nou so lekker gemaklik raak met almal so n ou ietsie innie vuis .......................toe kom daar nou so n ou Avis karretjie in met twee girls!!!!!!! Hulle park toe so nevens ons oppe kamp plek en ons waaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaag ??? ??? ??? Niks gebeurie en ons los toe maar die affering ???......Want hulle slaat nie kamp oppie en hulle klimmie uit hulle ou Avissie uitie ???.........................Eventualy toe ons vuur nou MOOI brand ennie ou Sonnetjie het gaat slaap toe kom hulle so stadig nader ??? ??? ???................Hulle Ingels is maar skraps en ons verstaan so met verdrag hulle is van Duitsland af eeeeeeeeeeeeeeeeeeeen hulle het nou gewonder of hulle ons maar by ons ou vuurtjie kan join :patch: :patch: :patch:..................Nou ou Pieta is single.......en hy konnie vinneger ja gese hettie.............................en net daar vergeetie jong manne om te eet virrie aand :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Harry the Buffalo said:

As daar nie foto's van hierdie DUITSE GIRLS is nie het dit nie gebeur nie.... Waar is die fotos??? ???
 
Takashi said:

Geeeee kans ou Grote...........moetie nou my storie vooruit LOOPIE :3some: :3some:
 
Die jong manne kuier toe n HOND UIT n BOS UIT :thumleft: :thumleft: Dis politiek en LIFE en die issues van jong mense in SA versus die in GERMANY en so aan :patch: :patch:........................Ekke en Oscar het ons eet.............. geeet en besluit ons het rus nodig....................HY na KAMP WILLEMSE toe en ekke innie Laaities se tent in :thumleft: :thumleft: :thumleft: Ons twee sou eers die volgende oggend uitvind dat die Girls verstom was oorie Grizzlies innie kamp :imaposer: :imaposer: :imaposer:...............................Fark ek en Oscar het gedog ons is LEEUS :ricky: :ricky: :ricky:
 
Attachments

  • Aus 06.jpg
    Aus 06.jpg
    281.6 KB
  • Aus 07.jpg
    Aus 07.jpg
    250.2 KB
  • Aus 08.jpg
    Aus 08.jpg
    306.5 KB
Nou mense om weereens terug te kom na hoe ons OPERATE??????????????? ek wil die volgende experience oppe TRIP :thumleft: :thumleft: Die pad...............die omgewing..............die MENSE!!!!!!!! Dis mos wat jy onthou as jy huistoe gaan :ricky: :ricky:...................En dis presies die MOTTO van ons ou Famielie groepie die "VIATORES"...................en tot ekke die dag na my VADER toe gaan sal dit wees hoe ek SY skepping geniet!!! Wat maakit saak HOE ver jy gery het ??? ??? ???.....................HET jy dit geniet ???    en.................. vat jy IETS saam huis toe ??? Ek wil my trips wat ek elke 6 maande aanpak..........onthou met deernis :thumleft: :thumleft: :thumleft:.............................Die VERSKRIKLIKE vooreg om te geniet wat ons geniet en dit nog vannie rug vanne Yster PERD af :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:................................HOE goed kan SY genade dan nog wees :ricky: :ricky: :ricky:
 
My anner BETER helfte het besluit dis vannaand Suzi............"HOOP EKKKE SPEL DIT REG ???.....en ekke stry nie dus gaan ekke so n bietjie vanne breek vang ommit te organize..................SEE YOU GUYS LATER :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Geniet jou Suzi (sushi).  :thumleft:  Ek dink nie Suzi sal mind oor die spelling nie.  :imaposer:
 
Harry the Buffalo said:
Wat se n mens vannie Visrivier Valei ??? ??? Dis asemrowend mooi en net Onse Vader kon so iets gemaak het :3some:

As ek sulke pragtige plekke in die natuur sien dan loop n ou gospel liedjie altyd in my kop "How great thou art"  :ricky:
 
Top