wile e coyote
Puppy
Hi,
Ek het besluit op die Giant Loop sabblebag en 'n Wolfman Expedition Dry duffel bag. Om 'n idee te kry kyk na die kiekies: https://www.advrider.com/forums/showthread.php?t=472663
My vraag:
Nic

- watter grote Wolfman gaan werk: Large 47L, Medium 40L of Small 33L? (Geen pillion)
- het ek die pannier frames nodig om die Giant Loop vas te maak
Nic