Gysmanshoekpas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrol

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
337
Reaction score
0
Location
Suid Kaap
Bike
BMW F650GS / Dakar
Gysmanshoekpas
ChrisL was  die ridder en het gesê hy sal my Gysmanshoekpas gaan wys.
Hier  is al die fotos wat ek geneem het op die trippie. Die foto’s praat vanself.
tn_IMG_1054.jpg

tn_IMG_1055.jpg

tn_IMG_1056.jpg

tn_IMG_1057.jpg

tn_IMG_1058.jpg

tn_IMG_1059.jpg

tn_IMG_1061.jpg

Op die kruin van die pas
tn_IMG_1072.jpg

tn_IMG_1074.jpg

tn_IMG_1075.jpg

Ek wag vir ChrisL onder want hy het gestop om iets in die pad op te tel. Waar is hy dan?
tn_IMG_1076.jpg

Daar kom hy nou>
tn_IMG_1077.jpg

‘n Paar fietsryers wat die pas manually gaan aanpak.
tn_IMG_1081.jpg

Nou ry ons ‘n paadjie waar jy ‘n paar hekke moet oopmaak.
tn_IMG_1084.jpg

Die locals ken vir Chris en maak graag ook hekke oop.
tn_IMG_1098.jpg

tn_IMG_1085.jpg

tn_IMG_1096.jpg

tn_IMG_1097.jpg

tn_IMG_1095.jpg

tn_IMG_1091.jpg

tn_IMG_1088.jpg

tn_IMG_1105.jpg

tn_IMG_1108.jpg

tn_IMG_1108.jpg

tn_IMG_1115.jpg

tn_IMG_1121.jpg

tn_IMG_1124.jpg

tn_IMG_1128.jpg

tn_IMG_1122.jpg

tn_IMG_1130.jpg

tn_IMG_1133.jpg

Dis nou die tweede keer wat ChrisL so groot skilpad raakloop terwyl ons ry. Is dit toevallig??
 
Great pics!  I always say, "Don't forget to look at the small things".
 
Daai klein mannetjie is een van die kordaatste, oorywerigste hekoopmakers wat ek al in my
lewe teëgekom het.
Het hom al n speelgoedkar en inkleurboek met kruite gevat.
Volgende jaar gaan hy skool toe en ek dink Desember moet hy n boeksak kry. :deal: :thumleft:
 
    Lekker Carrol,ek en Cutting Torch het self vandag n heerlike trip deur die Agterveld gehad.Hoop om vanaand later n paar fotos op te sit.
 
Ai hoe verlang ek nou na die Kaapse Fynbos. Het daai passie in 1999 vir die eerste keer saam met Judge gery met 'n xt600e. Was net na groot reens en ons het omtrent gespartel om uit die modder te ry. Ou Chris ken seker al elke liewe klippie in daai pas.
 
Baches said:
Ai hoe verlang ek nou na die Kaapse Fynbos. Het daai passie in 1999 vir die eerste keer saam met Judge gery met 'n xt600e. Was net na groot reens en ons het omtrent gespartel om uit die modder te ry. Ou Chris ken seker al elke liewe klippie in daai pas.
En ou Judge ry nog omtrent elke dag dorptoe op die grondpad met sy 1150 padbike!!!!! :eek7:
 
Lekker RR! Laat my terugdink aan toe ek die pas in Desember gery het. Daar was 'n plek waar die pad oor 'n riviertjie gaan wat erg verspoel was. Is dit al reggemaak?
 
 
Dankie vir die meelewe. Enige roetes of ko-ordinate asseblief?
:thumleft:

 
mooi fotos carrol gee meer inligting waar die pas is is lus vir so n trippie
 
Carrol, hoe lus het jy my nou op daai pad te ry! 

Hopenlik kan ons dit doen as ons weer na julle wereld se kant toe kom.  Hoop jy kan ons join ook! 

Lyk asof daar nogals 'n mooi uitsig oor die omgewing daar bo is :thumleft:
 
Nice pics Carrol thanks, Chris is dit dieselfde pad as Kanetberg?
 
Gysmanshoekpas - As ek op my agterstoep staan dan kyk ek vir die pas. Ten minste ek sien die berg waarop die pas is.
Jy ry net uit Riversdal en kan die Korinterivierdam pad vat of as jy saam met ChrisL ry, dan vat hy jou op 'n paar LEKKER ander paadjies ook.
Dit is 'n baie lekker pad om te ry maar jy kan dit nie sing-sing doen nie ;). Dit is hoogs aan te bevele.
 
Dankie Carrol, wens ek kan weer vir so slag wegkom. Die werkduiwel hou my te besig deesdae.. gelukkig darem so nou en dan 'n lekkerlees RR  ;D :ricky:
 
Top