Beastrider
Puppy
- Joined
- Jul 31, 2014
- Messages
- 42
- Reaction score
- 3
- Bike
- Buell Ulysses XB12
Dit klink mos nou soos n ideale geleentheid om n spul bikes bymekaar te roep met so paar bakkies en treilers en baie drank. Dan ga slaan ons kamp op daar. lekker groot bedoine tent en maak n groter geraas as daai tjorretjie met die go faster bits. Dis iewers in 2016 en lyk my die datum bly verander want dit sou al in 2015 gewees het? As n petrolkop gaan ek def daar wees.