Hallo aan alle Dogs!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fantie11

Pack Dog
Joined
Feb 23, 2010
Messages
216
Reaction score
0
Location
Kathu, Northern Cape
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo aan alle Dogs.

Dit was omtrent `n gesukkel maar einde te laaste is ek op die Forum van ALLE Forums. Die hoogtepunt van elke dag is om vinnig te kyk wat die manne oor praat, die kommentaar te lees en om te leer by die harde baarde en ou hande van die game! Dankie vir die platform waar ons newbies ( in my geval in alle opsigte ) kan "read and learn".

Groete

 
Top