Hallo alle honne

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 16, 2010
Messages
4
Reaction score
0
Bike
Ducati Hypermotard
Ek is Leftie, maar eintlik is ek regshandig. Dis net my regterhand is vol hare, maar ek dwaal af.

Newbie is my twede naam, my liksens maand terug gekry, vrou jare terug gekry ens.

Ek wou nie aansluit voor ek nie my lisensie gekry het nie. As daar nog nuwelinge in die Weskaap is kan ons gerus 'n "ride" reel sonder modder en sand.

:biggrin:
 

Latest posts

Top