Hello My Naam is n0b0dy ...en nee ek issie n dronkie nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

n0b0dy

Race Dog
Joined
Aug 13, 2011
Messages
637
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS Adventure
ek ry gewoonlik n bos fiets .... nou het my agterwereld gejik en ek wil nou bietjie maats ontmoet en die ooskaap op n bou-nie sien.

So ek hoor die is die HOT STE forum wat da is en ek sien somer al klaar n klomp bekende gesigte en name hier. Hando, Bie, Jupiter, Swart Baard.... net om n paar op te noem....

Net om vir al die WD legendes te dank vir die training onderstuining van Sondag 4de Sept... Dankie. Roy(KTM), Gerhard (GS Adv) Willie(gs 800) Marshal(gs800) Paul(gs800), Joe (gs800) ek vra omverskoning as ek iemand mis ma dit was vir my n opwindinde dag gewees...(overwhelming) die dames jitte sien net gesigte en boude nou.. name skoon vergeet ek dink een is Linda verskoon tog ma... Ian ons instrukteer..hy is legend... en Joel van BMW..weereens dankie vir die reelings.. o ja eks die kort dik g@t op die kamoerske 1200 adv.... so add my as n pel en hooplik draai ons elke nou en dan die ore van ons bou-nies saam op n verlee stukkie grond pad....

Groete
n0b0dy
 

Attachments

  • IMG-20110904-00261AAAA.jpg
    IMG-20110904-00261AAAA.jpg
    460.8 KB
Top