Help asb met Boots vir die Vrou.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
4
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Ek moet vir die vrou boots koop en het asb. raad nodig.

Ons ry tans 60% + grondpaaie. Sy dra 'n nommer UK 4. Waarna kan ek kyk vir so R2000 - R2500?


 
Top