Meintjes
Puppy
Ek het n puzey xtr250f dis nou die eerstes wat hulle gebou het met die aircooled motor. Die bike het geloop tot ek amper 2 jaar laas met hom gery het. Ek het nou oor die laaste twee weke carburettor gestrip en skoon gemaak. Hy kry ook defnitief spark. Ek het die valve clearances ook gestel volgens dealer spec.
Maar die ou wil nog steeds nie start nie.
As enige iemand dalk vir my n idee kan gee waarna om te kyk sal ek dit baie wardeer .
Dankie
Meintjes
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Maar die ou wil nog steeds nie start nie.
As enige iemand dalk vir my n idee kan gee waarna om te kyk sal ek dit baie wardeer .
Dankie
Meintjes
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk