Varkboer
Pack Dog
Dagse Honne
My 1200gs 2007 is beseer
Ek het julle hulp en raad nodig. Ek het van af Standerton na Pretoria gery toe ek n pothole geslaan het my voorwiel is reg maar my agter rim is moer 2 so ook die ( control arm ) wat die max travel van die agter wiel beheer. Die bike staan huidiglik in Pretoria by n vriend se huis.
Ek wil weet waar ek die bike kan laat herstel in Pretoria of JHB nie noodwendig agente nie.
Wie kan vir my se waar ek verkeerd gegaan het ? Ek het so 80 km /uur gery , banddruk was so 2.3 bar ek het so 40 kg in my panniers gehaat of was die farken get net te groot. Wat kan ek doen om weer so iets te voorkom ?
Thanx :deal: