HELP SPARES

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GIDEON

Race Dog
Joined
Mar 24, 2006
Messages
4,856
Reaction score
0
Location
Gauteng, Pretoria Tuine
Bike
Triumph 800 XC
Hallo almal
Eks nou mooi mmmm KEEL VOL (cute ne)
vir wag en wag vir eenvoudige goed by handelaars
Wie weet van iemand in Pretoria omgewing waar n man kan enigeiets kry teen goeie pryse. Mense met kennis wat sal se nee vat die en daardie.
Ek wag nou al meer as 4 weke vir Brake Pads op die Legend (Africa Twin)
Kan jy dit oorvertel.
Ek ry nou al met n anker sodat ek kan stop.

Vir die engelse mense SURE im bored
Hi there Need help with spares, do anyone know of a dealer in Pretoria you can phone to get any bike spares. Im sick of waiting for things.
Ive been waiting 4 weeks now for Brake Pads on the Africa Twin. Its useless.
Please help
 
Top