Hi Daar.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wentzel2911

Puppy
Joined
Aug 17, 2016
Messages
13
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek is nuut op die blad.Het nou onlangs n GS 1200 Adventure gekoop. Het voorheen net speedbikes en naked bikes gery, moeg vir die gejaag. Wil bietjie die grondpad ding doen saam met my vrou.

Sent from my SM-N920C using Tapatalk
 

Latest posts

Top