HOE LYK ONS DAMME NA DIE REEN.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Vis Arend
dit is lekkerom die damme vol te sien.
 
Katrivier dam is nogal iets om te sien. Baie mense vlieg daar verby op die snelweg sonder om hom raak te sien. Het nog elke keer met cage op brug gestop. Niks beter as twee wiele en agterpaaie nie
 
Top