Dusty Rusty
Grey Hound
eepwall:
Ek het enetjie gekry en die komende naweek gaan die meneertjie begin gestrip word. :biggrin:
Wie het nog so een?
Dit gaan 'n baie interresante projek wees. Charlie het nog briekskoene en hy't sy eie battery op die sitplek om die agterbriek en die flikkers te laat werk. Sy suspensie is ook soos die van 'n tramplien. En oe baby! Hy het "talk" ;D :biggrin:
Gelukkig het ek 'n goeie kontak wat parte in oorvloed beskikbaar het.
Dit gaan beslis 'n baie goeie leerskool wees.