How to break in new boots?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rickus

Race Dog
Joined
Jan 16, 2009
Messages
1,670
Reaction score
8
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Hoe gaan n mens te werk om nuwe offroad-boots intebreek sonder om met blase en sere na die 1ste dag rond te loop.....gee daar n paar boere-raate samblief, want ek het al gehoor jy moet die goed met n hammer moer of natpis of met brilcream invryf, wat werk vir julle??
 
Top