HP2 Dwarsbar Dash 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice video. Sien nou eers daar was darem 'n paar manne wat sal moet werk aan die fiksheid - het so 'n paar keer gaan "rus" sien ek! ;)

Was lekker om gesigte by die name te kon voeg.
Het iemand iets oor die Dwarsbar Koedoe-burgers en chips gese? Daai wereld is mos vrot van die Koedoes en ek was bekommerd die special is die vorige nag oppad "uitgehaal"! ;D
Flippen lekker burgers gewees!
Na die Waenhuiskrans Kamp virus die vorige twee dae my beetgehad het het ek darem hier teen die einde van die dag ook "amps" getrek. Toe nog daai storm wind van anderkant Riversdal berge tot by Malgas. Ek moes seker soos 'n lappop op die fiets gelyk het soos my kop rondgewaai is! Knobbly is moertoe.
 
VaalBaas said:
Ja, ek is ook teen 240km per uur huis toe as jy die windspoed van voor bytel.
Vaalbaas, ek is bly jy gebruik bietjie daai fiets, my chommie het hom mos net mooi gemaak en nie gery nie :peepwall: :pot: lekker klomp manne bymekaar, ek lag lekker vir ou Duiwel se fiets wat nie "feature" op die fotos nie (ten minste staan hy in die skadu onder die boom) :thumleft:
 
JISSIE ouens...spyt is ek nou ek kon nie end-uit saam gery het nie!  :xxbah: Smaak my ek't die hele foutousjoet gemis...
Alhoewel dit n lekker ride was, het ek ook n stukkie gerus da langs die treinspoor.  :lol8:

Was nogal koel om so saam n klompie manne tery met die selle baaiks...

nekstaaim sal ek dit OOR doen
 
Top