HP2 Dwarsbar Dash 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker prettig en klomp mooi bikes bymekaar.  :thumleft:  Moers bly die manne onderteun Veltie so mooi.  :deal:
 
Looks like there were almost ass many EishPee's as at the BMW Bikefest!

I hope you are all going to make an effort to attend the Great Kei Gathering (we are all invited) - excellent riding territory.

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=106629.0

 
Nie trip  en dis goed om Bermie 'n slag op die forum te sien  :thumleft:
 
Dankie weereens, lekker om in die "clan" toegelaat te wees. Het net amper kompleks gekry oor ek heelryd so op die kant moes park >:D Julle is piele.
 
Thanks for sharing Leo  :thumleft

You guys had a ball !!
 
Ja nee die ESHPEE manne is n lekker klomp bymekaar!!!!
Wanneer sien ons julle klomp hier in die Suide van Nam?
 
Fenderbender said:
Nadat ons vir Bermie weer op werkstemperatuur gekry het ( wie het n foto )  , het ons weer in die pad geval .  



Dankie Leo  :thumleft:
 

Attachments

  • HP.jpg
    HP.jpg
    21.5 KB
Rickus said:
Ja nee die ESHPEE manne is n lekker klomp bymekaar!!!!
Wanneer sien ons julle klomp hier in die Suide van Nam?

Rickus , klink na n plan ou mater  , ons mik mos in elk geval daar na Hakskeenpan se kante toe in 2013.  :thumleft:
 
Ek en my broer het dieselfde dag oor Gysmanshoek gery, net bietjie later.
Oorgeslaap by Veldtie.............  heerlik gewees!  :thumleft:
Volgende dag Seweweeks en Anysberg en toe Montagu toe.

Ons het gewonder watter 3 ouens so traction probleme gehad het op daardie pad Montagu toe  ;D
 
Julle etters! Ek is skoon spyt ek is nie in die land nie.

Na hierdie trip is ons in elk geval so bankrot dat ek volgende jaar daar sal kan wees.

Fenderbender, jou ou staatmaker!

PS: Roelf, moenie te kak voel nie. Jy's nog steeds 'n lekker ou.  :biggrin:
 
Leo said:
Kêrels, hier is my bydrae :thumleft:

https://www.youtube.com/watch?v=QTX7pBnlTW0

Nice Video :thumleft: :thumleft:
 
Top