Intro/Accident Damaged in Delville,Germiston

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Aapman

Pack Dog
Joined
Jul 25, 2011
Messages
216
Reaction score
0
Location
Stellenbosch,Western Cape
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek is n nuwe lid by julle honde en beter myself bekend stel voordat die ou honde my afknou.Ek is n bankkrotbessie(druiwe) boer buite Stellenbosch en ry huidiglik n Adventure.
Het ook saam met Zulu(van Grabouw/Tankwa) n BMW motorfiets verhurings besigheid begin-nie noodwendig dag tot dag verhurings nie maar gemik op sy oorsese toergroepe wat hy Suid Afrika/Namibie toe bring.
Ken die ou honde dalk iemand naby Delville,Germiston wat vir Zulu en myself kan gaan kyk na n BMW 1200LT wat in n ongeluk beskadig is?
Voel klaar tuis tussen die ou honde dankie.
 
Top