Jonaskop Villiersdorp Sat. 30 Oct.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,091
Reaction score
273
Bike
BMW R1200GS Adventure
Raait manne , die sleutel is in ons besit , ons gaan op tot by die toring Saterdag oggend . Die weer lyk goed en ons sal soos ROVRAT sê tot in 2020 kan sien, hopelik.
Laat weet wie  wil saamry , ons getalle is beperk , maar ek is seker ons kan n plan maak .
Vertrek vanaf Brandvlei Kelder om 9 uur . Oorgenoeg tyd om terug te wees vir die "Sharktank" .
Ek is seker dat as die weer saamspeel , hierdie n prentjie gaan wees wat niemand gou sal vergeet nie .
Die passie is geteer tot heel bo by die toring , so niks harde werk nie , net n lekker cruise.


 
Top