Just Another Day In Paradise

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Old School Biker

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
425
Reaction score
0
Location
Villierdorp
Bike
Yamaha XT 660 Z
So ek is vanoggend so 7:30 uit die huis en het ou Rooi Poot gaan aan jaag :biggrin:, Saam het ons toe gery tot by draai berg pad op die T aansluiting Van Der Stel pas toe. Daar het ons vir Bailey en sy maters gewag. Net na 8 het hulle om die draai gekom en ons het die roete bespreek. Foto 1

Van daar af is ons Genadendal toe, het die water wiel gaan kyk en bietjie die plekkie se geskiedenis gehoor. Ek en Brandon het bietjie heuning bos tee geproe en elk 'n sakkie blare gekry ha ha. Van daar af is ons Greyton toe vir 'n heerlikke ontbyt :pot:.

Klaar gebreakfast het ons gou die bikes se hongerte ook gestil en het weer die grond pad aan gevat tesselaarsdal toe. Brandon se djebel het so bietjie vas gesteek oor 'n los battery terminal maar dis ook gou op gelos. Het leke  rustig deur die plase gery en bietjie stof gevreet maar was darem nie te erg nie. Die weer was perfek en die seenery net beter uit en uit die perfekte dag gewees.

Het by die Tesselaarsdal afdraai weg geval Caledon toe. Een van Bailey se pelle op sy 450 KTM motard se been was bietjie seer van al die skud en gate. kom van 6 weke na hy die been gebreek het grond pad ry op 'n motard. maar ek haal my hoed vir hom af hy het baie goed by gehou. In Caledon het ons weer by die pompe gestop en bietjie gechill en iets gedrink.

Het toe maar die stukke in gesit huis toe, net na die silos op die grond pad geklim en net langs dassies fontuin weer op die N2 gekom. Ek en Rooi Poot het die manne van Kleinmond by Botrivier gegroet en het Van Der Stel pad om weer terug gekom huis toe. Was 'n lang dag vir my in die saal maar dit was great gewees. Bly ek kon 'n laaste trip doen voor die nuwe jaar. Voorspoedigge nuwe jaar aan al die manne en hopelik ry ons 2013 ook somme leke in. :ricky: :ricky: :ricky:


 

Attachments

  • draaiberg.jpg
    draaiberg.jpg
    33.7 KB
  • genadendal.jpg
    genadendal.jpg
    27.8 KB
  • genadendal 2.jpg
    genadendal 2.jpg
    33.7 KB
  • genadendal 3.jpg
    genadendal 3.jpg
    31.8 KB
  • greyton.jpg
    greyton.jpg
    25.7 KB
  • greyton 2.jpg
    greyton 2.jpg
    20.8 KB
  • draaiberg.jpg
    draaiberg.jpg
    33.7 KB
  • genadendal.jpg
    genadendal.jpg
    27.8 KB
  • genadendal 2.jpg
    genadendal 2.jpg
    33.7 KB
  • genadendal 3.jpg
    genadendal 3.jpg
    31.8 KB
dis 'n mooi trippie, Robert.

dis een wat jy weer in die winter moet doen, want dan is die wêreld mos groen en geel.
 
Hey Meneer. Thanks for the ride report  :thumleft:

Was nice to meet you guys and it was a lekke ride  :ricky:

We must go ride again sometime :thumright:

Was just a pity about the wind on the ride back, we got properly "klap'd" on the way back to Kleinmond  :tard:
 
Hey man. Ja thank you guys for coming with. Ja we must definitely go riding again in the near future. Hope your friends leg was'nt to banged up.  :thumleft:
 
Top