Kilo Run Truimph 800 XC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GIDEON

Race Dog
Joined
Mar 24, 2006
Messages
4,856
Reaction score
0
Location
Gauteng, Pretoria Tuine
Bike
Triumph 800 XC
En hiers dit die My Eerste Truimph Tiger Ride Report.
Doel om die bike tot 1000km te kry.
Doelwitte 1. Mag nie constant op die selfde rpm’s ry nie.
Doelwitte 2. Ry die ding.
Foute: Dit is blerry koud volgende keer trek ek my LongJohn’s aan.
Foute: EEN DAG Nee man en in die Winter.

Begin so 06:00 ry. Die klok het gelees 300km vanaf Woesdag

Rose Petrol Stasie. So vir die wat nie weet waar dit is nie vir Augustus run volg my

2011070901_resize.jpg


2011070902_resize.jpg


2011070903_resize.jpg


Krap want 5000rpm is n pyn 110km/h
Belfast kon en 6000rpms ry 130km/h toe begin die sport, kan lekker stadigger gaan en spoed optel.

2011070905_resize.jpg


2011070908_resize.jpg

2011070909_resize.jpg


Gestop on Kossies te eet in Sabi

2011070910_resize.jpg


2011070913_resize.jpg


En weer gery AGV die weer

2011070915_resize.jpg


2011070917_resize.jpg

2011070922_resize.jpg

2011070923_resize.jpg

2011070928_resize.jpg


2011070931_resize.jpg


2011070933_resize.jpg


2011070934_resize.jpg


Terug by Rose Petrol Stasie slaan die 960km kan 7000rpm’s ry die ding is n monster 150km/h lag lag.
Ek het amper in my broek gedinnes nog nooit so vinnige versnelling beleef nie.

2011070935_resize.jpg


Doel oorskry ?

2011070936_resize.jpg


Bike is bevange.
Sit plek is baie lekker vir n onfiks biker het my gat eers seer geraak tussen 500 na 600 km. Maar snaaks een rook breek en ry voel hom nie weer vir n lang rik nie.
Soos julle sien ek sak in skryf, so hiers gelukkig kiekies.
 
Awesome Gideon !!!!

Lekker om jou weer terug op 'n bike te sien  :thumleft: :thumleft:

 
enjoy gideon, stunning bike  :thumleft:

it looks excellent in white as well.  would have liked my xtz to have been white as well
 
This bik looks really nice and i saw my first one here in Hong Kong this morning, might have to go have a look at it  :mwink:
 
GS-Dawid said:
Mooi so Gideon.

Wat was jou petrolverbruik gewees?
Weet nie laas het die Display thingy 5.3 gewys, maar soos ek gery het op en af met die rev's kan dit nie goed geeindig het nie.  :pot:

Nie eers die petrol en km's gelog nie.

Sal van nou af weer soos n gewone mens ry.

mulder said:
This bik looks really nice and i saw my first one here in Hong Kong this morning, might have to go have a look at it  :mwink:
Jy moet passop hulle se dis n feit as jy op hom sit is dit moeilik om nee te se  :imaposer:
 
Klim nou op my Tier, het nog ver om te gaan vir daai 1000 km. Dankie vir die inspirasie en die RR.
 
Gideon, jy sak nie in skryf nie en die bike sak ook nie.  ;)  :biggrin:

Baie geluk met die nuweling - 'n waardige vervanger vir jou AT.  :thumleft:
 
Mooi man,en nog mooier in wit,like die wittes die meeste en daai pyp klink seker mooi op die fiets.. :thumleft:

 
playing with the revs etc on break in is important and everyone knows that and the manual states it as well

but does heat cycling also play a role ???

is it better to break it in over a couple of days heating it up and cooling it down or running it in all in one go ???
 
conghrats 

very nice bike  , i was so impressed  with how smooooth  it runs when i tested one .....  yummmmmy  bike indeed
 
GIDEON said:
Plesier man. En jou lyf gaan nie eers seer wees soos anders bikes nie  :peepwall:

Ah a Gideon, jy lieg toe vir my! My bakkies is nog seer van al die smile! man tot my ore toe verlief op die fiets!!
 
:thumleft: Great feeling to ride your new bike hey, especially if it looks and goes this great!!!
 
Wow Gideon, you sure don't waiste any time getting your new scoot to the 1000km mark :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Happy for you Buddy, that you are really enjoying your bike :ricky:

BTW,... I like the little "Spanner" that shows up on the display, as soon as you got just past the 900km mark. Nice bit of detail on the behalf of Triumph :thumleft:
 

Attachments

  • 2011070933_resize New.jpg
    2011070933_resize New.jpg
    154 KB

Latest posts

Top