KLR of BMW??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kerchak

Pack Dog
Joined
Dec 19, 2007
Messages
132
Reaction score
0
Location
Melkbosstrand
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi,

Ek is nog op soek na 'n goeie D/S fiets en wil net graag julle wyse opinie he oor 'n keuse van 2 fietse. Eerste is 'n '08 KLR, 2000 km vir net oor die R43K en dan 'n "90
BMW F650 , 14000km vir so R34k.

Iendien jy A of B sou kies, gee asb 'n rede. al is dit bloot dat jy nie 'n Bm like nie of dat alle fietse groen moet wees.

Enige insette verwelkom.

Thx
 
Top