Kluts (Clutch) kwyt op Bezuidenhoudts Pas.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker ride  :thumleft:
Hoe breek die clutch lever agter die hand guards ?
 
Very lekker RR!... I see Bezuidenhouts Pass has washed out a bit since I last rode it! :eek:.... Lovely pics of the scenery, and you explain so well as one gets to the beginning of the pass from the top! :thumleft: Well done!
 
Lekker saamgery maar my GSA sal nie daai pad onder my gat sien nie! Nie nou nie! Miskien annerdag as ek mal reveal!
 
REDRIDER said:
Lekker ride  :thumleft:
Hoe breek die clutch lever agter die hand guards ?

Drank  :imaposer:
 
REDRIDER said:
Lekker ride  :thumleft:
Hoe breek die clutch lever agter die hand guards ?
Is ek wat so sterk is!  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Draad said:
REDRIDER said:
Lekker ride  :thumleft:
Hoe breek die clutch lever agter die hand guards ?

Drank  :imaposer:
Helaas geen drank by betrokke nie, as daar maar was dan was dit dalk makliker.
 
Crazy Biker Chick said:
Fearless said:
Wat meer kan 'n man vra as 'n lewensmaat wat jou passies deel. Gelukkige Valentynsdag my lief.
Nou is ek uitgek@k oor ek nie gesê het HAPPY VALENTYNS DAG  nie, maar ek het gedink die feit dat ek saam jou daar gery het sê dit sonder woorde.  Dan praat ek nie van die blou kolle op my bene nie.

Maar in elk geval, Happy Valentyns Dag, Gelukkige verjaardag, gelukkige vadersdag en gelukkige Kersfees!!!!!!!

Ag baie dankie hoor  :biggrin:
 
Ek kan sien julle tweetjies gaan nog baie storietjies kan vertel vir julle se kindertjies.

Draad said:
Crazy Biker Chick said:
Fearless said:
Wat meer kan 'n man vra as 'n lewensmaat wat jou passies deel. Gelukkige Valentynsdag my lief.
Nou is ek uitgek@k oor ek nie gesê het HAPPY VALENTYNS DAG  nie, maar ek het gedink die feit dat ek saam jou daar gery het sê dit sonder woorde.  Dan praat ek nie van die blou kolle op my bene nie.

Maar in elk geval, Happy Valentyns Dag, Gelukkige verjaardag, gelukkige vadersdag en gelukkige Kersfees!!!!!!!

Ag baie dankie hoor  :biggrin:
 
Nou ja 2 weke na die tyd, moes die dokter 'n hematoom op my been sny om te dreineer.  Nou sê liefie ek moet ander boots kry.  Ek het "touring boots" wat ek gedink het goed genoeg is.  Ek kan 'n paar off road boots kry plaaslik vir R900.00, hulle is in 'n baie goeie toestand.  Ek dink nie die ou het dit ooit gebruik nie.

Nou my vraag - wat stel die experts voor, hou in gedagte dat my man nooit vooraf 'n roete beplan nie.  "Ons ry agter die voorwiele aan" Ek weet nooit wat ons gaan ry nie, net grondpad of iets soos Bezuidenhouts pas.

HELP!!!!
 
Baie nice RR. Respek CBC, ek was bang en het saam my man daar af gery. Dit was beautiful soos julle fotos wys.  :ricky:
 
REDRIDER said:
Lekker ride  :thumleft:
Hoe breek die clutch lever agter die hand guards ?

Op ek dink die vierde foto, kan jy sien dat die handguard to hoog gestel is, en die lever hang onder uit.

CrazyBikerChick, daai handguard kan sak met 40-50mm.

Baie mooi RR, ek weet net nie so mooi van ry in n oopknoop hemp nie, n T-shirt ja, maar nie n oopknoop hemp nie. :pot:
 
En nog is het einde niet, nou staan die XT met 'n pap wiel ook.  Ai, wie het nou gedink 'n ou klipperige paadjie sal soveel nagevolge hê.

 
Nou eers weer julle RR gelees. Laaik dit kwaai  :thumleft:
 
Julle mans kla mos altyd ons vrouens ly aan PMS - wel ek erken dit nou, ek ly aan PMS  - PARKED MOTORBIKE SINDROME.

Kan nog nie motorfiets ry na Fearless se operasie nie, sekwer nog 'n maand :mad: :mad: :mad:
 
Top