Koës foto report.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Breekbeen dit lyk sommer na n kopskoonmakery!! Niks pan jaagdery fotos?
 
Dankie Breekbeen dit lyk sommer na n kopskoonmakery!! Niks pan jaagdery fotos?
Nee Chris.
Ongelukkig was my foon pap so kon nie kiekies vat nie.
Ek moet jou net een ding vertel......
Terwyl ons so staan en drags kyk ry daar n ding en daai bakkie skiet daar n skoot by sy skoorsteen uit, ek hoef jou seker nie te vertel dat al 4 van ons toe gelyk kliphard onderlyf roep nie.
😳
 
Ek hoor vir Weskus hy like daai K 4 letter woord!!! Heel beskrywend as mens skrik ek is ook skuldig.;)
😆
 
Was weer vir my lekker nadat ek 6jr terug op Koës was.. ook geen wonder Bob se GPS draad het gekalf, op elke foto staan en karring die man aan die ding.. jissie, die ou trek nou oud. Uncle Vis, waar het jul heel nwk weggekruip??
 
Great report of a brilliant trip (y)
 
Was weer vir my lekker nadat ek 6jr terug op Koës was.. ook geen wonder Bob se GPS draad het gekalf, op elke foto staan en karring die man aan die ding.. jissie, die ou trek nou oud. Uncle Vis, waar het jul heel nwk weggekruip??
Dronkgele 😒
 
en ek weet daai 990's gaan hardloop.

Kom ons in Springbok word daar vir my vertel ons sal moet aanstoot as ons nie wil hê die donker moet ons vang voor Nuwerus. Ons was nog nie buite CBU se 10km bordjie toe kom ek agter vandag sal ek my vrees vir spoed moet weg pak!!😳Garies stop vir petrol ek sê kykie my bike kennie van sulke spoed hol nie!!! Word daar vir my vertel "ou Chris vannaand gaan daai bike lief wees vir jou soos jy hom vandag los gery het" Ek sit en hoop net heelpad my halfslyt voor TKC raak nie gatvol vir die hoë spoed🥺Ons haal huis net voor die son ondergaan. Ek kuier bietjie en twee dae later ry ek huistoe en ek kom toe agter wat is die "jou bike gaan lief wees vir jou" My bike wil net rev heelpad huistoe.;)
 
Wonder wanneer sien ons Weskus en Legadema se verruklike fotos en lees ons hul pennevrug?;)
 
Top