alwyn_gs
Race Dog
Net so op 'n Sondag more, bietjie saal tyd voor die Trophy, saam Michelle, Deon an Anzel - wat pasnaweek ook 'n bietjie gaan ry in Lesotho. Deur Irene se koppies bietjie enkelspoor maar nie veel fotos geneem nie.... dan die dienspad onder Eskom se drade en dan langs die treinspoor Boschkop se plotte om na die Bosveld Lounge vir middag ete...
Redelik kosmos gekry, maar dink is net n week te laat vir die pragtige kosmos... maar n lekker dag vir bike ry.
Redelik kosmos gekry, maar dink is net n week te laat vir die pragtige kosmos... maar n lekker dag vir bike ry.