Low budget Trail ride in geelhoutboom waar ek my gat gesien het!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir die mooi plakker op my fiets Berm_Rooster. ;D ;D ;D

Volgende keur plak ek daai grys AT van jou toe met die plakkers. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Dr Dirt said:
Dankie vir die mooi plakker op my fiets Berm_Rooster. ;D ;D ;D

Volgende keur plak ek daai grys AT van jou toe met die plakkers. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Ek wou se daai was meer windweerstand op my AT ek kon nie meer as 200 km/ph ry nie , na jou stikker afgetrek was kon ek my gewoone 250 km/h ry ! LOL  :imaposer:
 
hoe voel 200KM/h op 'n bike.  Ek weet net hoe voel 115KM/H
Kry jy tonnel visie dat alles "reverse to first" feeling
 
cassiebotha said:
hoe voel 200KM/h op 'n bike.  Ek weet net hoe voel 115KM/H
Kry jy tonnel visie dat alles "reverse to first" feeling

Ja, mens kry dit sommer hier van 130 af al :D
(op 'n 125)
 
Hey kortseun.  Ek het skateboard skoene vir R100 by tekkietown gekoop dit kos eintlik R199 maar hulle maak toe so toe kry ek dit halfprys.... Dit het harde hak wat hoog oploop.  Ek hoop dit gaan enkel breek keer
 
Top