Macaneta brug voltooi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FrancoisTz

Race Dog
Joined
Feb 13, 2014
Messages
1,147
Reaction score
61
Location
Johannesburg
Bike
BMW (all models)
Die brug tussen Marracuene en Macaneta is voltooi. Tans word die konstruksieplatform gebruik vir verkeer alhoewel die brug voltooi is, wag seker vir die Minister om dit amptelik te open. Hoef dus nie meer op die veerboot te vertrou nie. Mosambiek raak al hoe meer toeganklik, die konstruksie aan die brug tussen Maputo en Catembe vorder ook fluks.
 
Top