BokvelJake
Pack Dog
Hi. Ek het wil n spit by my huis hou 11 mei. Opsoek na motorised spitbraai. Almal op gumtree werk Rxx/PP and ek wil dit self doen. Het een ou gekry maar sy masjiene is daai dag klaar geboek. Enige idea wie ek een by kan huur vir daai dag groot asb.