The plan was to head to the east coast and follow the coastline south all the way around to the west coast .Well this is how it played out .
First day from Pretoria to St.lucia all i can say is it was wet wet wet
Ok man hier is so ietsie ek sukkel met fotos laai
okay ouens sorry man was net besig maar hier gaan ons .Ek het weg gespring uit Pretoria so 8:30 die 9de sept my plan was om ooskus toe tery ek het geen vaste beplanning gehad behalwe dat ek my vrou in Sedgefield vrydag die 13de moes kry om die naweek saam te spandeer en my skoonpa se 80ste verjaardag te vier .Ek ry toe maar van waverley waar ek woon in pretoria na die N4 oos .vind my self later op die na Hendrina en toe ek weer kyk toe is ek op Ermelo top toe die tenk op maak my hydrapack vol energade eet n garage pie en slaan die pad . tyd vlieg toe lekr ek neem die omgewing in en die land raak al hoe mooier . dit voel teen die tyd ek is nou regtig uit die stad en dis ek en my gunsteling bike my buffalo .Ek besluit toe die die N2 is die pad vir my ek ry deur piet Retief en van hier af was die pad nogal goor met padwerke maar wat de hell ek is op n gs adv
dit maak dit net lekker .Vee my oe later uit en siedaar ek is in Pongola
Hier gebeur iets baie snaaks 60km/h is die spoedgrens daar is skole en ek is so net na skooluitkom tyd deur Pongola ,nou wat toe vrek snaaks was is n ou bakkie ry langs my en twee jong pikanienies steek hulle koppe by die canopy se ruit uit .Die voorste een besluit hy gaan my spoeg maar sy wiskunde en fisika is van geen waarde want teen 60km/h kan sy spoegsel net agter toe en daar is hy en sy makker lekr gegwel .ek lag so ek gooi amper my bike om. ek tp toe weer op by hierdie stasie sien foto