- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 22,736
- Reaction score
- 5,380
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Omtrent wat ek op my eerste K3 rear gekry het, het hom saam met 'n Dunlop 606 voor geloop, hulle het saam klaar geraak maar die TT het seker die beste grip van alle voor tyres gehad.Ek het nog al die tyd K3's op my GSA gehad en nog nie 'n dag se kak gehad nie. Jy's baie gelukkig as jy 15k km's gekry het op 'n agterband. My beste was net so oor die 5k agter en 17k voor.