Nat en tevrede

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
928
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Gister 'n nuwe mik en druk gekry  :biggrin: Canon PowerShop SX240HS - So hy moet getoets word

Die De Bos dam is net buite Hermanus op die Hemel en Aarde vallei pad uit
Dit is omtrent die enigste dam in die omgewing wat nog nie oorloop nie
Dis nat en reenerig, glad nie koud nie

001-35.jpg


Brandstof tyd

002-36.jpg


Nie die beste weer nie

003-32.jpg


Hemel en Aarde, dis amper Hemel op Aarde  :biggrin:

004-33.jpg


Ou steenmakery

005-30.jpg


La Vierge

006-27.jpg


Die valei terug see se kant toe, pragtig groen

007-25.jpg


Die afdraai

008-24.jpg


En sowaar, die dam loop oor, hoera, skielik pomp die adrenalien en ek is oorstelp van vreugde, heeltemal alleen

009-23.jpg


Die oorloop maak 'n pragtige waterval

010-20.jpg


011-17.jpg


Ek het lank gewag vir die gebeurtenis

Dis lekker om te lewe  :ricky:
 
Lekker !!!

Stunning "mik en druk"  :imaposer: :imaposer:
 
Mooi foto's, lyk na lekker trip!
As daai kamera model 'n mik-en-druk is moet ek vir my ou dingetjie 'n ander naam begin kry...
 
Wow, die fotos is great! Geluk met die kamera!f
 
Lekker dual  :thumleft: Hoop ons sien nog baie kiekies van daai canon af!  8)
 
Great pick, gee mens sommer gemoeds bekakking as jy by die werk moet sit.  :thumleft:
 
Very nice, Dual. I got the Canon Powershot D10. Bought at Orms when I was last in CTN. Waterproof, dustproof and more importantly, shockproof. Fell out of my topbox onto the paving...still works 100% :thumleft: ....a "nice to have" when out on the bike.
 

Latest posts

Top